Daily Archives: March 25, 2020

Olimpiese Spele uitgestel

Die hoofde van die Olimpiese Spele het besluit om die sportgeleentheid met ’n jaar uit te stel om eers in 2021 gehou te word. Die Vryburger het herhaalde kere berig…

DIE GENADE VAN DIE HEMELVAART EN WEDERKOMS

Veertig dae nadat die Here Jesus uit die dood opstaan, vaar Hy op na die hemel. Ons hoor sy beloftes – julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor…

OB kry weer kopskoot

Die uiters omstrede Openbare Beskermer van Suid-Afrika, Busisiwe Mhkwebane, het weer ’n hofgeding verloor, wat nou allerweë beskou word as die laaste spyker in die kis. Sy het in ’n…

Ramaphosa regering se bewerings

Die ANC regime se president, Cyril Ramaphosa, het namens sy regering ’n lang reeks maatreëls aangekondig wat klaarblyklik in navolging van ander Westerse lande is. Hy beweer dat hy in…

ANC regime word oortref

Dit het ’n pandemie soos die koronavirus gekos om te toon dat die ANC regering nie kan doen wat die privaatsektor doen nie. Met die ernstige krisis wat tans wêreldwyd…

Derdegraad radio

Dit is met ’n jammergevoel dat luisteraars na ’n derderangse radiostasie wat beslis niks meer as ’n klompie werkers het wat die naam omroeper nie werd is nie. Daar is…

Fop-nuus loop dik op netwerke

Die inperkings wat aangekondig is, beteken dat verskeie “bitter bekke” met ’n vloedgolf van fop-nuus bewerings op die sosiale netwerke besig is om mense op sleeptou te neem. Een van…

SA Weermag hou toesig

Die Suid-Afrikaanse Weermag is aangewys om in samewerking met die polisie, toesig te hou dat mense tuis bly, en slegs sal beweeg na buite as hulle kos koop en mediese…

Gevaar van infeksie by winkels

Besoeke in winkels word beskou as die gevaarlikste plek om te wees terwyl die koronavirus pandemie voortwoed, en mense wat nie gehoor gee aan die maatreëls nie, sorg dat die…

Sjina kry tweede virus-beurt

Terwyl die Hubei provinsie in Sjina sy maatreëls verslap nadat die aantal infeksies tot die nul-punt gedaal het, begin die land se tweede fase van virus infeksies in ander dele…

Die wereld “sluit af”

Die ganse wêreld is besig om sy aktiwiteite af te sluit weens die pandemie wat deur ’n virus uit Sjina veroorsaak is. Meningsvormers in die Westerse lande is van oordeel…

ANC is verantwoordelik vir krisis

As die ANC nie so gulsig was om miljarde Rand van belasting geld te steel in hulle korrupsie wandade nie, en nie so behep is met hulle swart bemagtiging wat…

Suid-Afrika se tekortkoming

Suid-Afrika het oor ’n tydperk van 25 jaar sowat R100 miljard van sy inwoners se geld in die rioolsloot gegooi met korrupsie en daarmee die huidige pandemie laat eskaleer. Waarnemers…

VSA straf Afghanistan

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in ’n verklaring gesê hy kon nie daarin slaag om die regeerders in Kaboel, Afghanistan oortuig om ’n magsdeling regering te…

Duisende infeksies, duisende sterftes

Volgens gegewens wat deur die Verenigde Nasies se Wêreld Gesondheid Organisasie, het meer as 377,000 mense wêreldwyd infeksie opgedoen, en meer as 16,500 het reeds gesterf. Die Organisasie wys daarop…