ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 24, 2020

Van Donderdag word jy ingeperk

Vanaf Donderdag word die hele Suid-Afrika ingeperk weens die aangekondigde noodtoestand weens die vinnige verspreiding van die koronavirus wat nou reeds die 400 merk van infeksies verbygesteek het. Die regering…

Ons krepeer

Die wêreld het op sy kop gedraai, want al waaroor berig word in die wêreldmedia is oor die koronavirus en sy gevolge. Duisende mense het reeds gesterf, en derduisende sit…

Lewensbrood

EN God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde. Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor…

Virus: SA een van 10 navorsers

Suid-Afrika is aangewys as een van 10 lande ter wêreld wat betrokke is by projekte om doeltreffende en effektiewe middels te ontwikkel teen die koronavirus wat ’n pandemie geword het….

Banke en regering in onderhandeling

Bankiers en die ANC regime is in gesprek met mekaar oor die moontlikheid van verligting aan die bevolking wat tans gebuk gaan onder ekonomiese druk wat veroorsaak is deur die…

Die Een-oog god

Jare gelede is daar gewaarsku teen die nadelige invloed wat TV op kykers en veral kinders kon hê.   Die waarskuwings is afgemaak as komende van bekrompe of verkrampte mense in…

Deskundiges ingespan teen virus

’n Span deskundiges is glo ingespan om deurlopende analises te trek en vooruitskouings te maak wat aangewend kan word om die opbou van projeksies gereed te kry oor virus verspreiding…

Duisende skape word verskeep

Nie eers die koronavirus pandemie kon voorkom dat 60,000 skape uit Suid-Afrika na die Koeweit verskeep word vanaf die Oos-Londen hawe nie. Die reuse vragskip wat aan ’n Midde-Oosterse eienaar,…

Sjina se hulp word bevraagteken

Sjinese entiteite in Suid-Afrika het glo donasies van R3 miljoen gemaak aan die land met toerusting wat kan help om die koronavirus te beveg. Die Sjinese het ook toets apparate…

Geen beurtkrag – vir nou!

Geen beurtkrag word vir die week voorsien nie, maar die kragvoorsiener hou soos gewoonlik die deur oop vir ingeval van “onbeplande” instandhouding. Eskom het egter Sondag gewaarsku dat beurtkrag hervat…

Politieke leier laat hom toets

Die politieke leier van die ACDP is getoets en blykbaar negatiewe uitslag ontvang dat hy nie infeksie opgedoen het van die koronavirus nie. Nou word kommer uitgespreek oor Cyril Ramaphosa…

Olimpiese Spele word dalk gekelder

Die Olimpiese Spele wat vanjaar in Japan aangebied word, kan moontlik gekelder word weens die erns van die koronavirus uitbreking. Alhoewel Japan saam met die Olimpiese Spele se bestuur daarmee…

Volkswagen maak virus deurbraak

Volkswagen het in ’n verklaring bekend gemaak dat die motorvervaardiger ’n span werkers saamgebind het om te kyk na die produksie moontlikheid om mediese toerusting te vervaardig wat die koronavirus…

Virus: VSA ontwikkel snel toets metode

Die VSA het reeds ’n tekort aan toets toerusting vir die koronavirus, maar nou het die land ’n nuwe toets stelsel goedgekeur wat in hospitale en nood afdelings gebruik mag…

rolex replicas for sale