Daily Archives: March 23, 2020

SA Virus-nuus

Infeksie gevalle styg verder Suid-Afrika se koronavirus infeksie gevalle het op een dag met 34 gestyg, en die totale aantal wat aangemeld is, het Sondag op 274 te staan gekom….

SA in derde resessie sedert ‘94

Sedert 1994 toe die swart bewind beheer oor die welvarende Suid-Afrika geneem het, het nou sy derde resessie binnegegaan. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van Suid-Afrika dat…

Verpleegsters dreig met staking

Die klaarblyklike swak kommunikasie en geen opleiding aan verpleegsters het die Demokratiese Verpleegsters Organisasie van SA (Demosa) laat besluit om die regering ernstig te waarsku. Demosa dreig dat sy lede…

Lewensbrood

EN God het gedink aan Noag en aan al die wilde diere en al die vee wat saam met hom in die ark was; en God het ’n wind oor…

Die wrede onreg teen Walus

Janus Walus, die moordenaar van die kommunis, Chris Hani, is die eerste geval in die geskiedenis van Suid-Afrika wat weens politieke inmenging nie parool kan kry nie. Kenners reken die…

Koronavirus vs 1918 Groot Griep

Die huidige krisis het nog nie die vlak bereik wat tydens die Groot Griep van 1918 ervaar is in Suid-Afrika nie. Die Afrikanervolk het 16 jaar tevore uit die Tweede…

Motor rubriek – Isuzu MU-X 3.0 4×4 AT

In die sportnuts motor afdeling heers daar strawwe kompetisie maar die Isuzu MU-X staan vir nie een ander voertuig in hierdie vlak terug nie. Soos met al Isuzu se voertuie…

SA: Virus gee groot spronge

Sedert Vrydag toe 202 infeksie gevalle aangemeld was, het die koronavirus letterlik met groot spronge begin toe dit Saterdagmiddag reeds verby die 240 merk getel het. Die owerheid se versekering…

Columbië wil virus gou oorwin

Die Suid-Amerikaanse staat Columbië is vasbeslote om die geveg teen die koronavirus te wen deur drastiese maatreëls in te stel wat die hele bevolking direk raak. Die president en die…

Noord-Korea lanseer ballistiese projektiele

Die kommuniste van Noord-Korea het die afgelope Saterdag weer projektiele lanseer as deel van die Skiereiland se kernwapen ontwikkelingsprogram. Die twee projektiele wat afgevuur is het die indruk gelaat dat…

Britte vra oud-verpleegpersoneel se hulp

Die Britse regering ht ’n dringende beroep gedoen op sowat 65,000 voormalige en afgetrede verpleegpersoneel en dokters om terug te keer na die werkplek om behulpsaam te wees met bestryding…

Taiwan se sukses teen virus

Taiwan het die lof van die wereld se grootste lande ontvang vir sy doeltreffende bestuur van infeksie pasiënte wat in kwarantyn geplaas is. Virus verspreiding word effektief beheer deur ’n…

VSA plaas SA firma op swartlys

Verskeie maatskappye in Sjina, Hong Kong en Suid-Afrika se name is op Amerika se swartlys van handel geplaas nadat die VSA vasgestel het dat handel gedryf word met Iran. Amerika…

Koronavirus laat duisende sterf

Die koronavirus wat sy ontstaan in Sjina het, is besig om soveel sterftes te veroorsaak dat dit die pyn van die Tweede Wêreldoorlog, die 2008 se wereld ekonomiese krisis, en…