ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 18, 2020

SA virus infeksies styg

Gister was die aantal mense met infeksie reeds 62, en vandag spring die getal na 85, wat daarop neerkom dat een nuwe geval elke uur aangemeld word. Die Departement van…

Eerste virus-entstof toetse begin

’n Amerikaanse vervaardiger van entstof en ander medikasie het pas begin om toetse uit te oer op gewillige mense. Die eerste toetse word uitgevoer op 45 mense wat ingewillig het…

Huisvroue, wees virus-paraat

Volgens die jongste inligting sal duisende mense uit Suid-Afrika gedurende die Paasnaweek die tog aanpak na die Sioniste saamtrek by Moria. Die jaarlikse gebruik van hoofsaaklik swartmense, het reeds ’n…

Uit my Kuierkombuis

Ek hou van lees en soek altyd vir iets interessant oor onder andere kos.  My ander liefde is Italiaanse motors  maar, in hierdie rubriek,  fokus  ons net op lekker eetgoed.  …

TLU SA: Riglyne teen koronavirus op plase

TLU SA het onmiddellik na President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die nasionale ramp rondom COVID-19 (koronavirus), begin werk aan riglyne oor hoe ons lede die situasie kan bestuur.  “Ons…

DIE GENADE VAN DIE LEË GRAF

Die Here Jesus word in ‘n leë graf neergelê – die graf word so toegemaak – niemand kan daarin – en niemand kan daaruit. Drie dae later – dit is…

Gaan winkels hul pryse aanpas?

Verbruikers raak al hoe meer kriewelrig oor winkeliers wat die situasie uitbuit en nie hulle verkoopprys om goeder afwaarts aanpas nie. Die drastiese daling in die olieprys het ’n skerp…

Prasa voor Zondo oor Staatskaping

Die spoor agentskap Prasa moet weer voor die Zondo Kommissie verskyn oor Staatskaping, te midde van die koronavirus krisis wat talle strukture in die land lamgelê het. Die Passasiers Spoor…

Wetenskaplikes wil spoedig entstof ontwikkel

Die wêreldbekende Amerikaanse Pfizer maatskappy het met die Duitse maatskappy, BioNTech, ’n ooreenkoms aangegaan om hulle medikasie ontwikkelings platform te gebruik om ’n entstof te ontwikkel vir die COVID-10 wat…

Britte maak nog meer planne

Die Eerste Minister van Brittanje, Boris Johnson, het met dinamiese stappe begin om die koronavirus se verspreiding te bestry. Hy het aangekondig dat onderhandelings gevoer is met sowat 60 maatskappye,…

Italiaanse dodetal spring verby 2,000

Die regering van Italië het klaarblyklik e lank gewag voordat drastiese stappe ingestel is om t voorkom dat die dodetal verby die 2,000 merk styg. Die Italiaanse parlement het nou…

Ekonomiese maatreëls nodig teen virus

Beleidmakers en regeringslui tesame met finansiële deskundiges het wêreldwyd nuwe stappe in plek begin sit en benaderings gevolg om die ekonomiese impak van koronavirus te bowe te kom. Van die…

VSA: Pompeo rig bedekte waarskuwing

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het ’n waarskuwende woord gerig aan die Eerste Minister van Irak, en gesê die VSA sal gepaste stappe doen in selfverdediging indien…

rolex replicas for sale