ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 17, 2020

Die Wêreld kom tot stilstand

Vir die eerste keen in baie dekades het die wêreld bykans geheel en al tot stilstand gekom, en het paniek oor die mensdom gespoel asof die einde van die bestaan…

Pasop vir die nuwe “virus-slenter”

Die kriminele mense van Suid-Afrika het al weer geleentheid gevind om hulle sakke te vul met die koronavirus as hulle slenter te gebruik. Dit is egter nie net koronavirus wat…

Lewensbrood

Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ’n lus was vir die oë, ja, ’n boom wat ’n mens kan begeer…

Skole en Parlement sluit

Die aankondiging is gemaak dat skole reeds Woensdag sluit en nie Vrydag soos wat op die kalender aangetoon word nie. Die aankondiging is deur die president, Cyril Ramaphosa gedoen in…

Die groot Eskom skandaal

Die neiging om begrotings opwaarts aan te pas, skemas en kontrakte wat sonder goedkeuring toegestaan is, klaarblyklike onkunde met oprigting van kragsentrales, is van die hoof redes waarom die Eskom…

Brandstof prysdaling vir April

Die enorme groot insinking in die prys van Brent ru-olie weens die wêreldwye koronavirus krisis, het teweeggebring dat die brandstofprys in SA met nagenoeg R1-10 per liter kan daal. Indien…

Parool vir Janusz Walus weer ter sprake

Alhoewel die parool van die veroordeelde Janusz Walus heroorweeg sou word die afgelope Maandag, is dit uitgestel in die lig van Ramaphosa se noodtoestand verklaring van Sondag. Die Minister van…

Jaagduiwels deur Metro vasgetrek

Die metropolisie het ’n 24-jarige man gearresteer wat teen 182 km per uur op die N3 snelweg gery het die afgelope Sondag. Hy is een van vyf jaagduiwels wat die…

Virus: Kaapstad Universiteit sluit

Die Universiteit van Kaapstad het die drastiese stap geneem om sy klasse te staak en die deur te sluit nadat ’n personeellid positief geïdentifiseer is met die koronavirus. Die voorsorgmaatreël…

Ramaphosa verklaar noodtoestand

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, jet die naweek ’n nasionale noodtoestand afgekondig in die lig van die vinnige verspreiding van die koronavirus in die land. Hy het daarop gewys dat…

Suid-Afrika in krisis

Suid-Afrika het blitsvinnig in ’n enorme krisis beland toe een persoon met infeksie van die koronavirus die land vanaf Italië binnegekom het en daar nie deeglike voorsorg by die betrokke…

Tweede missiel aanval op VSA basis

’n Pro-Irannese militêre aanval is die naweek op ’n Amerikaanse basis in Irak  uitgevoer waarin twee soldate omgekom het. In die eerste aanval het die VSA ook soldate verloor, en…

Iran in krisis weens virus verspreiding

Die verspreiding van die koronavirus in Iran het nou krisis afmetings aangeneem met ’n sterftesyfer wat Saterdag tot 620 gestyg het. Die staat Televisiediens berig da Iran nou reeds meer…

rolex replicas for sale