Daily Archives: March 16, 2020

Telkom beplan enorme herstrukturering

Telkom is in proses van herstrukturering en die proses is onderweg met ’n eerste fase van aflegging wat 3,000 werksgeleenthede sal raak. Die herstrukturering sal ook ’n R1,5 miljard proses…

Zuma kry vernederende hofuitspraak

’n Vernederende nederlaag het die ANC se voormalige president, Jacob Zuma te beurt geval met sy poging om te appelleer teen die korrupsie saak waarin hy betrokke is. Die Hooggeregshof…

Noord-Transvaal as kwarantyn gebied

Te midde van ongelukkigheid onder inwoners van Verre Noord, is die gebied glo uitgekies weens bepaalde vereistes waaraan die kwarantyn perseel moet voldoen. Die Covid-19 uitbreking het die ganse wêreld…

Lewensbrood

Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal…

Groot fout met parool stelsel

Benewens regslui wat twyfel het oor die wyse waarop parool toegestaan word, is daar ook lede binne die ANC wat hulle misnoeë te kenne gegee het met die stelsel. Die…

Waarom Mkhwebane OB geword het

Talle vrae hang onbeantwoord in die lug oor waarom advokaat Busisiwe Mkhwebane aangestel is as Openbare Beskermer van die land. Haar CV besonderhede en haar professionele agtergrond as advokaat, was…

Motor rubriek – Kia Seltos 1,4 TGDI GT-line DCT

Die Seltos is die nuutste toevoeging tot die Kia reeks met die gewilde Sportage as die voorloper. Die Seltos is meer vaartbelyn en van voor gesien is die neus gedeelte…

Virus: Westerse lande in noodtoestand

President Donald Trump het die voorbeeld van tientalle ander lande gevolg, en ’n noodtoestand afgekondig in Amerika, wat genoodsaak is weens die vinnige verspreiding van die koronavirus in die land….

Bill Gates tree uit by Microsoft

Die oprigter en hoof van Microsoft, Bill Gates, sê hy het besluit om terug te staan van die maatskappy se raad van direkteure en wil nou slegs fokus op filantropiese…

Vyf miljoen kinders in Sirië soek hulp

Dood en ontwrigting is twee van die moontlikhede vir die sowat vyf miljoen kinders in Sirië wat deur ’n oorlog van jare daaraan gewoond moes raak om elke dag in…

VSA slaan toe op Irak basis

Irak se militêre leiers het die VSA verwyt vir sy lugaanvalle op basisse waarin ses mense gedood is en bestempel die voorval as ’n inbreuk wat gemaak is op die…

Virus: Kontras tussen Italië en Korea

’n groot verskil in die resultate wat bereik is met koronavirus, het getoon dat Italië veel minder doeltreffend is as wat Suid-Korea toepas om die inwoners te beskerm. Alhoewel Italië…

Olimpiese Spele dalk afgestel

Met meer as 140,000 infeksie gevalle van koronavirus, is daar nou sterk moontlikheid dat die 2020 Olimpiese Spele ook gekanselleer mag word. Die Spele wat sal plaasvind in Japan kan…

Politici word ook virus slagoffers

Dit is nie net die Britse adjunkminister van Gesondheid wat infeksie opgedoen het nie, maar talle ander hooggeplaastes is ook slagoffers van die hoogs aansteeklike koronavirus. Die Eerste Minister van…