Daily Archives: March 12, 2020

Virus versprei vinnig in SA

Die koronavirus versprei vinnig in Suid-Afrika, en die een geval wat aanvanklik gediagnoseer is, het nou uitgebrei tot 13 mense wat infeksie opgedoen het. Een persoon wat in Sentraal Transvaal…

Reddingspan begin met SAL onderhoude

Die Sake Reddings Praktisyns wat belas is met die reddingsdaad van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, het ’n verklaring uitgereik waarin werknemers geadviseer word van die voorneme om te begin met afleggings…

Perspektief: Liberale neo-apartheid

Die openbare debat rondom die sogenaamde nalatenskap van apartheid ontaard, tragies uit breër volkskring, in ’n neo-apartheid teen ons voorgeslagte. Die nuwe boosheid groei uit die propaganda-saad van onder andere…

Godrich Gardee van Rooi brigade bedank

Die Rooi brigade se parlementslid en voormalige Sekretaris-Generaal van die EFF, Godrich Gardee, het bevestig dat hy as lid van die Parlement bedank het. Die besluit kom glo nadat hy…

Geen virus gevalle vanaf Sjina

Die Suid-Afrikaanse Weermag is opgesaal met die taak om sowat 130 Suid-Afrikaners terug te bring uit die Sjinese stad Wuhan, waar die virus infeksie die grootste in Sjina was. Die…

Ramaphosa verwelkom hofuitspraak teen OB

Die presidensie se woordvoerder het die hofbeslissing oor president Ramaphosa se saak teen die Openbare Beskermer verwelkom . Die optrede en bevindinge van die Openbare Beskermer is deur die hof…

Gaping tussen ryk en arm onveranderd

Die gaping tussen ryke en arm mense in Suid-Afrika bly onveranderd sedert 1994 te midde van die ANC regering se beloftes dat die gaping kleiner gemaak sal word. Die huidige…

Soweto dreig met anti-apartheid optrede

Die ANC verkeer in ’n onbenydenswaardige situasie met die inwoners van Soweto wat nou dreig om net die ou verset optrede te begin soos die destydse anti-apartheids aksies. Dit volg…

Britse minister kry virus infeksie

Die Britse Adjunk-Minister van Gesondheid, Nadine Dorries, is Woensdag gediagnoseer met infeksie van die koronavirus. Sy het haar onmiddellik in self-isolasie geplaas en sê sy het al die advies van…

Poetin gaan nog jare regeer

President Vladimir Putin van Rusland sê dit sal moontlik wees vir hom om weer as presidentskandidaat te staan as die Russiese Grondwethof so ’n stap goedkeur en die grondwet gewysig…

Stropers slaan to op wit kameelperde

Die seldsame verskynsel van wit kameelperde het weer onder die soeklig gekom toe stropers toegeslaan het op die diere wat in Kenia gevind is. Die diere is die eerste keer…

Biden wen in nog drie state teen Sanders

Joe Biden, die voorloper in die Demokratiese Party se wedloop om presidentskandidaat te word, het in die afgelope week se “Groot Dinsdag” verkiesing drie van die ses deelstate ingepalm. Sy…

Voortbestaan van Amasone word bedreig

In die jongste wetenskaplike studie van die groter ekosisteem soos die deel van die Amasone in Suid-Amerika, word ernstig bedreig en kan selfs in die volgende 50 jaar lei tot…