ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 10, 2020

Suid-Afrika is onvoorbereid

Dit is nie net die land se kragvoorsiener wat onvoorbereid, van een krisis na die ander beweeg nie, want daar is talle ander staats entiteite wat ewe onvoorbereid is om…

Uit my Kuierkombuis

Die skoolvakansie is op hande volgens die almanak  en dan kan  ons bietjie tyd maak om ‘n lekker sjokoladekoek te bak om saam met die vieruur middag koffie te geniet. …

TLU SA oorweeg belasting-boikot

TLU SA ondersoek die moontlikheid om munisipale belasting te boikot indien die regering voortgaan met onredelike verhogings van die waarde van eiendomme.  Munisipaliteite regoor die land is in die proses…

Koronavirus laat Rand tuimel

Die wêreldwye insinking in die markte, sowel as die dramatiese daling in die prys van Brent ru-olie met 25%, het ook die Suid-Afrikaanse geldeenheid laat tuimel. Die wêreldwye neiging volg…

Lewensbrood

Toe het die HERE God ’n diepe slaap op die mens laat val; en terwyl hy slaap, het Hy een van sy ribbebene geneem en die plek daarvan met vlees…

Duitse toeris vermoor op gholfbaan

’n Bejaarde toeris van Duitsland is dood nadat hy deur ’n swart aanvaller gedood is terwyl hy op die gholfbaan in Margate, aan die Natalse suidkus ’n potjie gespeel het….

Sjinese skenk honderde naaldwerkmasjiene

Die “Alles Sjina Vroue Federasie” het 600 naaldwerkmasjiene aan die ANC Vroueliga geskenk met die stigting van die Sisulu Skool vir Vroueleierskap wat Sondag van stapel gestuur is. Die ANC…

Beurtkrag storm voort

Beurtkrag, wat “voorlopig” net fase 1 is, het Maandag in aanvang geneem om minstens tot Vrydag voort te woed met die vernietiging van die swak ekonomie van die land. Die…

Turkse president kry vriend as opponent

Die voormalige adjunk premier van Turkye, Ali Babacan, sê hy sal Woensdag sy nuwe politieke party stig waarvoor duisende Turkse kiesers nou reeds maande voor wag om te gebeur. Babacan…

Brand vernietig Venezuela verkiesings toerusting

Uit Karakas, die hoofstad van Venezuela, het die Verkiesingskommissie bekendgemaak dat die land se toerusting vir verkiesings dur ’n brand vernietig is. Die woordvoerder van die verkiesingskommissie, Tibisay Lucena, het…

Koronavirus

Wêreldwye toestand Maandag was die totale aantal infeksies in die wêreld gereken op meer as 110,000 gevalle, en die sterftes het nou die 3,600 merk bereik. Wetenskaplikes meen egter die…

Noord-Korea hervat missiel program

Noord Korea het minstens drie ongeïdentifiseerde projektiele lanseer, word berig deur die Suid-Koreaanse militêre owerheid. Kort na die lansering het die staats media in Pyongyang berig dat die kommunistiese leier…

Wêreld ekonomie toon skerp daling

Die wêreld se grootste ekonomiese bedrywighede toon ’n gevaarlike neiging in sy dalings met die Dow Jones, Nasdag en ander markte wat met tot 13% gedaal het die naweek. Die…

Nuwe Hoof aangewys vir Wit Huis

Die Amerikaanse parlementslid Mark Meadows, is aangewys as President Donald Trump se nuwe hoof van personeel in die Wit Huis, en is die vierde persoon wat die amp beklee in…

Brasilië verbreek bande met Venezuela

President Jair Bolsonaro van Brasilië het aangekondig dat Venezuela se ambassade personeel die land moet verlaat binne een week. Die president het sy openlike steun gegee vir die opposisieleier, Juan…

rolex replicas for sale