Daily Archives: March 5, 2020

Perspektief: Omvattende rassisme

Februarie 2020 het weer eens die omvang van rassisme en perkloosheid van die Afrikaan se haat getoon. Dit het ook duidelik die de facto skeuringslyne in ons volk her-beklemtoon. Dat…

Lewensbrood

En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak. DIT is die…

Virus kan SA boere knel

Die uitbreking van koronavirus kan die Suid-Afrikaanse kommersiële boer ’n ernstige terugslag besorg en ekonome stel die waarde en moontlike verliese op sowat R40 miljard. Die kommersiële boer het die…

RSA se rykstes is meer as verwag

Miljoenêrs het dramaties meer geword in die afgelope dekade, en dit lyk soos volg: Half-miljoen Dollar miljoenêrs ( Sowat R8 miljoen) = 215,000 mense Een Miljoen Dollar (R15 miljoen) =…

Morkel tree uit by De Klerk Stigting

Dayne Morkel, die Hoof Uitvoerende Beampte van die FW de Klerk Stigting, het sy bedanking ingehandig en sê dit is met onmiddellike effek soos op 31 Maart. Hy sê na…

Onvoorwaardelike liefdesverklaring

Die feit dat die Rooi brigade se leier, ene Malema, ’n getroude man is, het blykbaar geen invloed op mense wat liefdesverklarings maak nie. Zindzi Mandela het gesê haar onvoorwaardelike…

Tree op teen ekonomiese terrorisme

TLU SA het vandag ‘n veldtog van stapel gestuur om die regering te dwing om gewelddadige en vernielsugtige protesaksies te bekamp.  In Suid-Afrika word betogings en protesaksies gekenmerk deur geweld,…

Sjina ontdek 2 soorte virus

Wetenskaplike navorsers in Sjina het ’n studie gemaak van die koronavirus en die infeksie se uitwerking op mense, en het in die proses twee verskillende soorte korona-virusse gevind, Beide die…

Iran se virus dilemma vergroot

Die koronavirus is besig om sy tol te eis in Iran, en kenners reken dit is nie die enigste land wat nou in ’n krisis is met die infeksies wat…