Daily Archives: March 4, 2020

Lewensbrood

En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die…

Herdenkingsfees: Majuba 2020

Die naweek van 28 Februarie tot 1 Maart was daar oudergewoonte weer Majuba fees gehou. Hierdie fees vind elke jaar op die naweek die naaste naweek aan Majubadag (27 Februarie)…

Uit my Kuierkombuis

Hierdie week het net te vinnig verby gegaan!  Die eerste twee maande van die jaar is iets van die verlede!  Die eerste herfsmaand sorg vir ‘n koel luggie laataand en…

Nie korrupsie nie, wel diefstal

Meer as R24 miljoen is na bewering gesteel uit die koffers van die Departement van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie. Die diefstal is glo die werk van ’n sindikaat wat…

Medupi kragsentrale – ’n moordenaar?

Die ANC regering was vol lof nadat die nuwe kragsentrale, Medusi, se eerste fase kraglewering begin het, en is daar selfs gesê dat beurtkrag nou iets van die verlede is….

Beurtkrag verhoog eersdaags

Net toe Suid-Afrika dink dat beurtkrag eenkant gesit is, kom die skokkende nuus dat Eskom sê die moontlikheid van beurtkrag is nie uitgesluit vir die res van die week nie….

Cyril neem leiding in werkskepping vergadering

President Cyril Ramaphosa het die voorsitter stoel ingeneem tydens die jaar se  “Presidensiële Werk-Komitee” se vergadering oor Werkskepping wat in Nedlac Huis, Johannesburg aangebied word. Die werkkomitee het tot stand…

Studente onluste raak leliker

Protesterende studente by die Universiteit van Zoeloeland se hoofkampus in Ongoye, Natal, het uit woede ’n polisie vangwa aan die brand gesteek. Die optrede het gevolg nadat samesprekings tussen die…

Kaapstad vlugtelinge nou in verset

Alhoewel die polisie in ’n verklaring gesê het dat die verskuiwing van die buitelandse vlugtelinge sonder geweld plaasgevind het, is dit strydig met die jongste vlaag van gewelddadigheid. Minstens drie…

ANC Jeugliga steeds kruppel

Die ANC Jeugliga kan maar net nie weer op dreef kom nie, en die stryd om ’n jeug konferensie te hou sedert 2018, wil nie slaag nie, en sommige lede…

Strande van wêreld kan verdwyn

Sowat die helfte van die wereld se sand strande kan verdwyn teen die einde van die huidige eeu weens die styging van die seewater vlakke wat veroorsaak word deur klimaatsverandering….

Pfizer het dalk antwoord teen virus

Uit die Amerikaanse stad New York het die medisyne vervaardiger Pfizer bekendgemaak dat die maatskappy in sy navorsing moontlik die antwoord het op die koronavirus. Die maatskappy sê dat sekere…

Geen aborsie in Columbië

Die grondwethof van Columbië het in sy uitspraak die week weereens teen die wettiging van aborsie binne die eerste 16 weke van swangerskap beslis. Die hof het bevestig dat aborsie…

Taiwan-Sjinese spanning by breekpunt

Die kommunistiese Sjina is besig om geweldige druk op Taiwan te plaas met vegvliegtuie wat net buite die land se grens vlieg in ’n poging om die regering se senuwees…

Virus versprei vinniger as vermoed is

Die koronavirus se verspreiding oor die wêreld is veel vinniger as wat wetenskaplikes voorspel het, en die gevare van ekonomies insinking word ’n al groter moontlikheid. Terwyl die verspreiding in…

Huwelik is een man met een vrou

President Vladimir Putin het voorgestel dat die Russiese grondwet meer duidelikheid moet gee oor die huwelik wat beteken dat die huwelik net eken is as een man en een vrou…