ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 3, 2020

Die heersers

Kort nadat die ANC se minister sy begrotingsrede in die parlement gelewer het, was dit die SA Kommunistiese Party en sy meeloper Cosatu wat die klanke van verset laat hoor…

Lewensbrood

IN die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het…

ANC nooi vakbonde tot gesprek

Die ANC se nasionale Werkkomitee het Maandag ’n eerste vergadering gehad met die SA Kommunistiese Party en Cosatu na aanleiding van die moontlikheid van verlaagde inkomstes. Die Mboweni-begroting het vakbonde…

Nuusflitse

Eskom Die kragvoorsiener beweer dat hy nie enige beurtkrag vir die week in die vooruitsig het nie, maar waarnemers wys daarop dat swaar reem in Transvaal uitgesak het, wat Eskom…

Kaapstad verwyder vlugtelinge uit kerk

Kaapstad owerhede en wetstoepassers het Sondag in beweging gekom en die vlugtelinge verwyder uit die kerkgebou waar hulle reeds maande woon om ’n onderdak slaapplek te geniet. Die “Sentrale Metodiste…

Regering bring burgers terug van Sjina

Die ANC regering het na weke van pleidooie uit Sjina van Suid-Afrikaanse burgers om hulp te kry sodat hulle die land kan verlaat, nou eers tot konkrete besluit gekom om…

Zuma ondersteuners teiken Ramaphosa

Vennote en ondersteuners van die ANC se vorige president, Jacob Zuma, het nou hande gevat in ’n grootse poging om die ANC se huidige president te oorwin in Julie vanjaar….

Politieke krisis duik op in Irak

’n Ernstige politieke krisis het opgeduik toe die “Eerste Minister in Wording” Mohammed Allawi, hom onttrek het as kandidaat vir die komende verkiesing. Hy beskuldig die verskillende politieke partye daarvan…

Britte en EU praat na egskeiding

Die Egskeiding tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie het ’n maand gelede werklikheid geword, maar Maandag het nuwe gesprekke begin om die twee se toekomstige verhouding te bepaal….

Duisende Kataloniërs eis vryheid

’n Strewe na onafhanklikheid het die afgelope naweek weer die kalklig gesteel toe sowat 150,000 separatiste van die Spaanse deelstaat Katalonië saamgetrek het op die grens met Spanje.. Plakkate met…

Luxemburg: Openbare vervoer nou gratis

Die Europese stadstaat Luxemburg, wat ’n welvarende en onafhanklike staat is, het besluit om die verkeersprobleem die hoof te bied op ’n besondere wyse. Die stadsvaders het besluit om alle…

Koronavirus versprei na 60 lande

Die koronavirus het reeds na 60 lande versprei, en die toename in infeksies het die 90,000 merk bereik terwyl die totale aantal sterftes reeds 3,000 is. Die verspreiding word ’n…

Trump bereid tot wapenbeheer onderhandeling

Die Amerikaanse president, Donald Trump, is bereid tot samesprekings met die leiers van Rusland, Sjina, Brittanje en Frankryk, wat almal permanente lede van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is om…

Bestry sprinkane met duisende eende

Die owerheid in Sjina was van mening dat sowat 100,000 eende na Pakistan gestuur kon word om die sprinkane te vreet wat tans die land se oeste verrinneweer. Wetenskaplikes het…

rolex replicas for sale