Monthly Archives: March 2020

CA reageer op “Pray for South Africa”

Met verwysing na president Ramaphosa se oproep vir ʼn nasionale dag van gebed, wil die Calvinistiese Alliansie Christen-gelowiges herinner dat God gebed tot ons heil beskik, en dat Hy alleen…

SA vaar redelik teen virus

Afgesien van die 1280 infeksie gevalle wat Maandag as SA se totaal aangekondig is, het daar tot hede slegs twee persone gesterf. Nagenoeg 35,600 mense is getoets, en 31 het…

Mboweni maak belasting aanpassings

Die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, het nuwe maatreëls aangekondig om teen die koronavirus se impak op ekonomiese gebied teen te staan. Die maatreëls is bykomend tot dit…

Geen beurtkrag tot 16de

Die skerp afname in beurtkrag wat tot soveel as 7,500 MW gedaal het, is klaarblyklik die enigste rede waarom beurtkrag nie van toepassings is nie. Eskom het ook sy eienaardige…

Sigaret verbanning dalk opgehef

Sigarette is nie op die lys van goedere wat gekoop mag word nie, en net soos alkoholiese drank,  mag dit nie verkoop word tydens die 21 dae inperking nie. Honderde…

Gehoorsaam – Aan wie?

Met die huidige 21-dae afsluitings bevel van die regering is daar sekere vrae wat na vore kom. Meeste opgevoede mense gee gehoor aan hierdie opdrag terwyl daar onder sekere groepe…

Weermaglid oortree opdrag

Die ANC se president Cyril Ramaphosa het die dag voor die weermag soldate regoor die land ontplooi is, hulle toegespreek en beklemtoon dat geen geweld teen burgerlikes toegelaat word nie….

Ondersee internet kabel weer beskadig

Die ondersese internet kabel na Europa is weer gebreek, en daar bestaan onduidelikheid of die kabel op land of onder op die see bodem stukkend is. Die ondersee verbintenis bestaan…

Die mite onder swartmense

Politici is erg bekommerd oor die jongste stories wat deur sekere swartmense versprei word oor die voorkoms en infeksie met die koronavirus. Die mite dat die koronavirus nie swartmense besmet…

Dag vier van inperking se kwellings

Suid-Afrika het Maandag die vierde dag van inperking gehad, en daarmee sy positiewe en negatiewe ervarings na vore gebring. Die dag het vir talle positief begin met die ANC president…

Afname in stedelike lugbesoedeling

Dit is nie net die groot stede van Europa en Brittanje wat ’n drastiese afname in lugbesoedeling ervaar nie, want ook die nywerheidstede van Suid-Afrika ervaar dit. Inwoners van stede…

Virus: Italië nou by draaipunt

Die getalle is aan die afneem van sterftes in Italieq, en dokters hoop dat hulle nou die draaipunt bereik het met sterftes wat Sondag met 133 verminder het. Die Departement…

New York kry skeep hospitaal

Die Amerikaanse Weermag se reuse skip, die Comfort, wat toegerus is met ’n 1,000 beddens en 12 operasiesale, is beskikbaar gestel om die krisis met die  koronavirus die hoof te…

Saoedi vernietig aanvallende missiele

Minstens twee ballistiese missiele wat na Saoedi-Arabië afgevuur is, is deur sy weermag afgeskiet sonder dat enige skade veroorsaak kon word. Die inligting is bekend gemaak nadat ’n waarskuwing in…

Navo kry dertigste lidland

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) het die naweek sy 30 ste lidland verwelkom toe Noord Masedonië se lidmaatskap aansoek goedgekeur is. Die lidmaatskap is voorafgegaan met weke van diplomasie…

Virus Nuusflitse

SA Saterdag is slegs 17 nuwe infeksies aangeteken, wat die totale infeksies op 1,187 te staan bring met een blanke dame van die Wes-Kaap wat gesterf het. Italië Die krisis…

Duitsland toets virus middel

Terwyl wetenskaplikes regoor die wêreld koorsagtig besig is om teenmiddels te vind teen die koronavirus, is dit Duitsland wat gereed is om massas mense in ’n toets fase te gebruik…

Nuusflitse

Iran Honderde mense met infeksie sterf nadat hulle almal ’n sogenaamde geheime geneesmiddel ingeneem het, en die owerheid ondersoek die aangeleentheid terwyl gesinne woedend is oor die voorval. VSA ’n…

Moody’s skuif SA na rommelstatus

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het so swak geword dat die laaste Beleggings Diens van Moody’s nou ook die land afgradeer het tot rommelstatus. Die Graderings Agentskap het die stap geneem nadat…

Regering ondersoek talle winkels

Die regering het bekendgemaak dat sowat 30 winkels ondersoek word nadat klagtes ontvang is dat onredelike prysverhogings toegepas is. Die aankondiging van die president dat ’n inperkings van 21 dae…

Die Koronavirus en die Gelowige

Wanneer ons vandag om ons kyk sien ons iets wat grens aan byna massahisterie: mense wat rondhardloop soos miere op ‘n warm plaat – ‘n klein, met die oog onsigbare…

Lewensbrood

En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ’n stad bou en ’n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ’n naam maak,…

Motor rubriek – Toyota Corolla Quest

Sedert die Toyota Corolla op ons land se paaie sy verskyning gemaak het, was dit een van die gewildste produkte van Toyota en gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug…

Virus: Sjina bied hulp aan VSA

Die Sjinese President Xi Jinping  het aan die Amerikaanse President Donald Trump in ’n telefoniese gesprek die aanbod gemaak om Amerika te help in sy stryd teen die koronavirus. Amerika…

Saoedi en Moskou stamp koppe

Die olieprys het Vrydag weereens ’n dalende tendens getoon en sy laagste vlak in jare bereik nadat dit bekend geword het dat die leiers van Rusland en Saoedi-Arabië nie ’n…

Taiwan kry VSA hulp, Sjina woedend

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n maatreël gesteun en onderteken wat sal meebring dat die VSA groter steun aan Taiwan sal gee. Die stap sal heelwaarskynlik die argwaan van…

$5 triljoen om virus te beveg

Leiers in die G20 lande het gepleit dat ’n inspuiting van $5 triljoen beskikbaar gestel moet word om die wêreld ekonomie en werksekerheid te verseker en om die verliese wat…

Jemen in skietstilstand weens pandemie

Mohammed Ali al-Houthi, hoof van die Houthi terroriste, het die aankondiging van die Saoedi-Arabiese regering verwelkom dat ’n skietstilstand in Jemen nodig is, en ondersteun dit ten volle. Die terroriste…

Vliegtuig val, vlieënier is weg

’n Russiese militêre operasie met ’n aantal skepe, helikopters en hommeltuie is ingespan om te soek na ’n vermiste vlieënier van ’n vegvliegtuig wat in die Swartsee neergestort net. Die…

VSA: Venezuela president is terroris

Die VSA het ’n multi-miljoen dollar vergoeding aangebied vir enige persoon of instansie wat inligting kan verstrek wat tot vervolging van Venezuela se omstrede president sal lei. President Nicolas Maduro…

Virus bokspring na 927 infeksies

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika nou 927 gevalle van infeksie het, en gewaarsku dat daar streng opgetree sal word teen mense wat die inperkings…

Die boewe slaan toe op ons rekenaars

Die internet skurke het nou ’n nuwe skelmstreek om mense om die bos te lei deur die koronavirus te gebruik as invalshoek. Die e-pos wat ontvang word lyk onskuldig en…

Wees paraat en versigtig by padblokkade

Skurke is deesdae baie vindingryk, en mense word gedurig met nuwe slenters gevang wat uitloop op ’n rooftog of selfs ’n moord. Met die inperkings weens die koronavirus pandemie, kan…

Vergeet van vakansie atmosfeer

Inwoners van Suid-Afrika is van vandag ingeperk tot hulle woonplekke, en daar is nie sprake van ’n vakansie atmosfeer met talle planne van onspanning nie. Die gereelde stap met Wagter…

SANPARKE sluit ook af

Die SA Nasionale Parke het ook aangekondig dat hy al sy parke sluit om gehoor te gee aan die inperkings maatreëls wat Donderdagnag om 12h00 van krag geword het. Dit…

Geen alkohol verkope nie

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het in ’n verklaring aan die media gesê dat geen instansie geregtig sal wees om alkoholiese drank te verkoop in die volgende drie weke…

Openbare vervoer kom tot stilstand

Die grootste deel van die vervoerdiens in Suid-Afrika het Vrydag tot ’n stilstand gekom, met enkele uitsonderings soos die noodsaaklike vervoer van steenkool vir die opwekking van elektrisiteit. Dit volg…

Lewensbrood

En Ek rig my verbond met julle op, dat alle vlees nie meer deur die waters van die vloed uitgeroei sal word nie, en dat daar geen vloed meer sal…

Perspektief: Waarlik, God is goed

Waarlik, God is goed, vir die wat rein van hart is. Ons staan op die vooraand van ’n onseker kwarantyn; na alle verwagting gaan die komende weke ’n ekonomiese tol…

Toeriste uit Brasilië sit vas

’n Paar dosyn toeriste uit Brasilië sit vasgevang in Suid-Afrika na die aankondiging van ’n inperkings maatreël wat Vrydag van krag geword het. Die ambassadeur van Brasilië sê die toeriste…

Vliegtuie bly op die grond

Die vliegtuie van SAL, Comair, Airlink en Express het hulle vlugte gekanselleer na die aankondiging gemaak is van inperking en die afsluit wat mense oor die algemeen in hulle huise…

Honduras se streng maatreël kan werk

Die streng maatreëls wat in Honduras ingestel is om die koronavirus se verspreiding te bekamp, is so streng dat mense nie hulle huise mag verlaat nie. Gewapende weermag soldate het…

VSA bewillig $2 triljoen teen virus

Die Amerikaanse Senaat het ’n rekord bedrag van $2 triljoen bewillig om die koronavirus te bestry terwyl duisende mense reds met infeksie sit. Nagenoeg 70,000 mense in die VSA is…

Oud-minister gearresteer vir moord

Die voormalige Minister van Buitelandse Sake in die Oekraïne, is gearresteer op aanklag van moord nadat ’n advertensie magnaat se lyk gevind is in die oud-minister se woonhuis. Leonid Kozhara…

Kosovo premier kry mosie van wantroue

Eerste Minister Albin Kurti lost van Kosovo kon nie ’n parlementêre mosie van wantroue oorleef nie weens sy hantering van die koronavirus pandemie. Dit is die eerste premier van die…

Koronavirus saai verwoesting

Die wêreldwye pandemie van koronavirus uitbreking het nou reeds 470,000 bevestigde gevalle van infeksie aangekondig, en meer as 21,000 mense het reeds met hulle lewens daarvoor betaal. In die VSA…

Onderwys en die virus pandemie

Die onderwys stelsel in Suid Afrika het die afgelope twee-en-’n-half dekades, soos vele ander stelsels stelselmatig verval.  Standaarde is verlaag om ‘n kunsmatige hoër slaagsyfer aan die einde van elke…

Geen voedsel tekorte nie

Die Georganiseerde Landbou en verskeie landbouleiers het bevestig dat landbou produksie geen tekorte het nie en dat voedsel winkels gerus kan raak sonder om paniek aankope te doen. Suid-Afrika se…

Lewensbrood

Verder het God met Noag en sy seuns by hom gespreek en gesê: Maar Ek, kyk, Ek rig my verbond met julle op en met julle nageslag ná julle, en…

Please disable your adblocker or whitelist this site!