Wits vise-kanselier bedank

Adam Habib

Adam Habib, vise-kanselier van die Wits Universiteit, het sy bedanking aangekondig en verlaat Suid-Afrika om hom in Engeland te vestig.

Hy het gewaarsku dat die wetteloosheid om ongemaklik gemaak het, en linkse, sowel as regse elemente se aanslae was besig om hom te vernietig, het hy gesê.

Hy sê dit is maar enkele voorbeelde van die ervarings wat hy by Wits gehad het, en in sy sewe jaar van diens aan die universiteit moes hy dikwels met onaangename sake rekening hou.

Hy se die skokkende ervarings is studente se ouers wat “aanbied om iets te doen” vir hom as hy sal omsien na die student om toegelaat t word, en hom vir die mediese skool sal inlaat.

Hy sê die span onder hom het vas gestaan en nie aan die versoeke en eise voldoen nie, en eerder die universiteit se integriteit verdedig.