Virus: dodetal nou 560

Terwyl Sjina se tweede hospitaal opgerig is, met ’n bed kapasiteit van 1,600, styg die sterftesyfer en hê nou die 560 merk bereik.

Sjina het weens die geweldige krisis, ook begin om groot geboue wat in onbruik is, in te rig as hospitale vir die behandeling van pasiënte wat die korona virus opgedoen het.

Ambulans werkers is beskermde klere werk oortyd om pasiënte te vervoer na hospitale, kan glo nie voorbly om al die gevalle te bereik nie, wat die vermoede laat ontstaan dat die infeksie syfer van 25,000 veels te laag is, en waarskynlik die 40,000 merk verbygegaan het.

Sjina erken dat daar daagliks tussen 50 en 65 sterftes is, waarvan die grootse aantal in die stad Wuhan is.

Tot hede is twee pense buite Sjina oorlede aan die infeksie, en na berig word, het die VSA nog nie gereageer op Sjina se versoek om te help met die bestryding an die virus wat so vinnige versprei nie.