Radeloos, koersloos, planloos

Die afgelope gepraat in die parlement, wat as ’n Staatsrede beskou is, het drie duidelike elemente bevat wat deur die ANC se president, Cyril Ramaphosa, uitgestraal het.

Hy het geen oplossing uitgespel vir die probleme wat sy party die afgelope 25 jaar veroorsaak het nie, en is net so radeloos as die blanke minderheid wat nie die bewings kan oorneem en die land weer regruk nie.

Die koersloosheid is weerspieël in die paar dinge wat geopper is, maar wat nie die ekonomiese gemors sal herstel nie.

Dit is duidelik dat Ramaphosa en sy ANC regime geen, maar geen plan het nie, en die planlose spul bly aan bewind om die land verder die afgrond in te neem.

Dit maak ons moedeloos!

Fred Schoeman