Johannesburg kry sy eie lagune

Voorstelling

Verlede Vrydag het Balwin Properties aangekondig dat die ontwikkeling van die “grootste kristal helder strandmeer” in die suidelike halfrond opgerig gaan word.

Die ontwikkeling sal beleggers en kopers toelaat om van 7 Maart vanjaar betrokke te raak, wat glo ’n nuwe fase in die ontwikkeling van die Goudstad sal beteken.

Die mensgemaakte strandmeer sal ook ’n eie waterval kry waar R9 miljard aangewend sal word om die “Kristal Helder” waterwerk te ontwikkel.

Wooneenhede gaan opgerig word en sal beskikbaar wees vanaf R800,000 terwyl duurder eenhede later gebou sal word.

Meer as 5,000 wooneenhede sal opgerig word in die volgende agt jaar, en die maatskappy beoog om groot bedrae te belê in paaie rondom die strandmeer,

Steve Brookes, die Hoof Uitvoerende Beampte van Balwin Properties sê die

Munyaka projek sal ’n kroonjuweel in Johannesburg wees.