Japan gebruik skip as kwarantyn kamp

Japan het ’n reuse vragskip ingerig as ’n kwarantyn kamp om mense wat die land wil binnegaan, en die korona virus opgedoen het, te huisves.

Die vragskip kan honderde vermoedelike infeksie lyers huisves as ’n kwarantyn kamp gebruik word, en verminder die verdere verspreiding van die virus.

Japan is uitermatig versigting en elke persoon wat die land binnekom, word getoets vir moontlike infeksie.

Die 17,000 ton vragskip is in die hawe van Yokosuka voor anker, en alle moontlike pasiënte word in die skip gehou tot die kwarantyn tydperk verstryk het.

Sowat 300 mense kan gelyktydig gehuisves word, em alhoewel die kapasiteit meer as 500 is, wil die owerheid die pasiënte se verblyf so gerieflik as moontlik maak.