DSTV verhogings

Die MultiChoice het sy nuwe prysstruktuur aangekondig vir 2020 wat vanaf 1 April in werking tree en wat daarop gemik is om nie nog meer kliënte te verloor nie.

Die pryse word gemiddeld R10 per maand verhoog, maar dit dui ook daarop dat verbruikers reds weerstand toon teen die uitermatige duur TV in Suid-Afrika.

Die “Compact” pakket word nie verhoog nie, uit vrees dat die swart kykers ook weerstand kan bie, maar kykers word daarop gewys dat die verhogings beteken dat sowat R120 per jaar meer betaal moet word terwyl die kanale ie veel bied wat die verhogings regverdig nie.

Verlede jaar het MultiChoice talle kliënte verloor weens omstrede opmerkings en onrealistiese prys aanpassings, en talle kykers kla oor die uitermatige baie herhalings van programme, wat daarop dui dat di aanbieders ingestl is op advertensie inkomste en nie op kykers se behoeftes nie.