Ai tog, die FW de Klerk Stigting
Met die relletjie rondom FW de Klerk se uitlatings oor apartheid is dit dalk ‘n goeie tyd om te kyk na die FW de Klerk Stigting. Die missie van die…
Met die relletjie rondom FW de Klerk se uitlatings oor apartheid is dit dalk ‘n goeie tyd om te kyk na die FW de Klerk Stigting. Die missie van die…
In ’n onafhanklike opname van die afgelope week het verbruikers sterk standpunt ingeneem oor Eskom se versoek dat kragverbruikers spaarsaam moet werk met elektrisiteit. Meer as 65% van die deelnemers…
Die Suid-Afrikaanse minister van Kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, het in die spervuur beland vir haar uitlating oor die eter dat sy nog nooit in Switserland was nie. Sy is gevra of…
Eskom het nou, na 25 jaar, begin om druk toe te pas op munisipaliteite wat hulle skuldig maak aan wanbetaling. Die spartelende Eskom het glo begin om sekere verbruikers en…
Pravin Gordhan het verklaar dat die likwidasie van SAL vêrreikende gevolge sal hê, veral oor die poste wat verlore sal gaan. Daar moet nou skielik weë gevind word om die…
Studente protes by die kampusse van die Universiteit van Natal het sleg uitgedraai toe studente by die Westville kampus gebots het met sekuriteit personeel. Die Protes aksie duur reeds twee…
Dit is al bykans 140 jaar sedert Majubaberg die eerste keer oorwin is en vir meer as 30 jaar word dié oorwinning elke Februarie gevier. Maar nou is daar ‘n…
Die skoolleerplanne is deesdae weer hoog op die sakelys van debatvoering, veral met die omstredenheid van verdraaide geskiedenis wat dalk verpligtend word, en die gevaarlike koers van verwronge seksvoorligting deur…
Eskom se aankondiging dat beurtkrag vir die volgend 18 maande met ons sal wees, is omgedraai tot nog slegter nuus deur die Minister van Energie. Minister Mantashe sê dit sal…
Suid-Afrika sal sy gordel veel stywer moet intrek om aan die lewe te bly, want die ANC se geld honger word nie gestil nie, en dit beteken dat minister Mboweni…
Die vliegtuig vervaardiger wat in Duitsland gevestig is, wat ook bystand ontvang van die afdeling Verdediging en Ruimte afdeling, het gesê dit ondergaan tans ’n proses van “herstrukturering” na die…
’n Hof in die Duitse hoofstad Berlyn het drie mans skuldig bevind op aanklag dat hulle 100 kilogram goue muntstukke gesteel het. Die mans het glo daarin geslaag om die…
Geen land is tans besig om voldoende bydraes te lewer tot die bestryding van klimaatsveranderings nie, en dit bedreig die toekoms van elke kind in die wêreld. Dit is die…
Die nasionalistiese party, “Alternatief vir Duitsland” wat sterk gekant is teen die instroming van onwettige immigrante na die land, het nou in die warmwater beland deur ’n inkleurboek vir kinders…
Nuutste kommentaar