Daily Archives: February 20, 2020

Grondgryp gaan chaos veroorsaak

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het sonder huiwering die ANC regime se grondgryp sonder vergoeding skerp veroordeel met sy eerste besoek aan drie Afrika lande. In ’n…

TLU SA ondersteun die ware geskiedenis

TLU SA dring daarop aan dat die waarheid oor die geskiedenis van grondbesit sy regmatige plek bo die verdraaide en vals weergawes van die ANC-regering en sommige ander politieke partye…

Die parlement se nuwe gesig

Die Suid-Afrikaanse parlement het ’n groot verandering ondergaan sedert die veel besproke nuwe demokrasie in 1994 tot stand gekom het. Die dae van sterk argumente en hoë debatvoering oor belangrike…

GENADE BELOFTES IN VERVULLING.

Die Here stuur die stem in die woestyn – Johannes die Doper. Johannes – die HERE is genadig – so beteken sy naam. Die tyd is gereed – en vanuit…

Nuusflitse

Afrika retoriek Nadat ‘n ANC LP vir Juluis Malema gevra het of hy ooit sy vrou mishandel het, het die rooi beret draer  Cyril Ramaphosa daarvan beskuldig dat hy sy…

Perspektief: Demokrasie?

Elkeen met ‘n spreekwoordelike seepkassie het na verlede week se SONA-sirkus een en ander te sê oor “demokrasie”; die gebruiklike oproepe dat almal koert saamwerk “ter wille van …” eggo…

Britte sal slegs opgeleides werkers toelaat

Onder die nuwe punte stelsel wat Brittanje instel, sal slegs goed opgeleide, vaardige werkers uit Europa toegelaat word in die land. Dit is ’n radikale verskil van die vorige vereistes…

Geen bestellings vir Russiese vliegtuig

Die grootste vervaardiger van passasiersvliegtuie in Rusland, kry geen bestellings vir sy Sukhoi Superjet 100 vliegtuig wat met die Airbus kompeteer. Westerse lande het tot hede kop geskud vir die…

Sjina dreig Tsjeggiese sakelui

Die kommunistiese regering in Beijing het ’n ernstige waarskuwing gerig tot die Tsjeggiese Republiek om nie sy parlementslede na Taiwan te stuur nie. President  Xi Jinping het gesê so ’n…

Leierskapstryd in Duitsland word hewiger

Die stryd om die leierskap wat die amp van kanselier Angela Merkel moet oorneem, en haar sukkelende Christen Demokrate Unie (CDU) uit sy ellende moet rd, word al hewiger. Die…

Sjina probeer wankelende ekonomie red

Politieke leiers en beleidmakers in die virus geteisterde Sjina het nou ernstige maatreëls ingestel in ’n poging om die wankelende ekonomie reg te ruk. Die invloed van die koronavirus het…

Saoedi vra ophef van wapen sanksies

Die Minister van Buitelandse Sake in Saoedi Arabië het Duitsland versoek om die wapen verbod teen sy land op te hef. Hy het die Duitse nuusagentskap ingelig en gesê die…

Amazon bewillig miljoene vir klimaat projek

Die multi-miljardêr, Jeff Bezos, van die Amazon aanlyn handelaar het uit sy oorvloed, $10 miljard bewillig wat in ’n Klimaat bestryding fonds gedeponeer is. Die stap volg nadat hy hewige…

Kritikus van Sjinese president gearresteer

Die Sjinese owerheid het ’n prominente kritikus van die land se president, Xi Jinping, gearresteer nadat die regse aktivis sterk kritiek gelewer het oor die president se hantering van die…

Adviseur van Britse Premier bedank

’n Adviseur van die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het sy bedanking ingehandig nadat hy die voordeel van gedwonge voorkoming van swangerskap bespreek het en daarna verklaar het dat die…