ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 19, 2020

Myeni se seun: selektiewe geheue verlies?

Die seun van SAA se vorige raadsvoorsitter Dudu Myeni, Thalanthe Cyril Myeni kon nie bewyse aan die Zondo kommissie verskaf rondom werk wat deur sy een man maatskappy gelewer is…

Mnr. X getuig voor Zondo

Daar is ’n oer oue verhaal van ’n mnr. X wat op sy perd sit, maar net die perd is sigbaar, en nie die ruiter nie. Klaarblyklik is die teenwoordigheid…

Veeveilings weer oopgestel

Die regime het weer die hou van veeveilings toegelaat wat vir etlike weke verbied is weens die uitbreek van bek-en-klouseer. Streng voorwaardes is glo ingestel om te voorkom dat die…

Borgtog toegestaan aan moordenaar

Borgtog van R5,000 is toegestaan aan ’n polisiebeampte wat daarvan beskuldig word dat hy verantwoordelik is vir die dood van vyf mense wat besig was om TV te kyk. Die…

Zuma is nie in SA

Die woordvoerder van die “Umkhonto We Sizwe Military Veterans Association” die verloopteCarl Niehaus, is Jacob Zuma nie in die land ni. Hy beweer dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma,…

Landbou uitvoere kan groei

Die uitvoer van landbouprodukte kan in die komende jaar groei, en vooruitsigte vir langtermyn ooreenkomste lyk belowend, en kan die kommersiële boer van SA n stewige hupstoot gee. Onderhandelinge is…

Verhoogde belasting ons voorland

Met die wêreldwye verswakking in die ekonomie, en met Suid-Afrika op die rand van ’n finansiële ineenstorting, sal die melkkoei weereens getap word, en die verwagting is dat belasting op…

Werker steel miljoene Rand

Bathobile Mlangeni het op ‘n heel eenvoudige wyse te werk gegaan en miljoene Rand van haar werkgewer weggedra voor daar onraad gemerk is. Sy was werksaam in ‘n sakeonderneming in…

Nuusflitse

Land nou afhanklik van dagga Ramaphosa se aankondiging dat die regering die kommersiële gebruik van dagga gaan goedkeur en die “industrie” daarvan gaan uitbou in lyn met globale riglyne, is…

rolex replicas for sale