Uit my Kuierkombuis
Melktert is altyd ‘n wenner vir enige geleentheid. Oor die jare het die oorspronklike skilferkors, gebakte melktert plek gemaak vir ‘n verskeidenheid “verbuigings” van die tradisionele lekkerny! Dit bring my…
Melktert is altyd ‘n wenner vir enige geleentheid. Oor die jare het die oorspronklike skilferkors, gebakte melktert plek gemaak vir ‘n verskeidenheid “verbuigings” van die tradisionele lekkerny! Dit bring my…
Daar word reeds die afgelope jare verwys na die instroming van swart mense na die Wes-Kaap. Wes-Kaap tradisioneel ‘n Afrikaans sprekende provinsie met hoofsaaklik blankes en kleurlinge wat die gebied…
Wat die vêr linkse FW de Klerk gereken het toe hy gesê het apartheid is nie ’n misdaad teen die mensdom nie, sal nooit verklaar kan word nie. De Klerk…
Die MultiChoice het sy nuwe prysstruktuur aangekondig vir 2020 wat vanaf 1 April in werking tree en wat daarop gemik is om nie nog meer kliënte te verloor nie. Die…
’n Man is gearresteer vir die onwettige besit van paltinum ter waarde van ’n beraamde R800,000, se die Valke se woordvoerder, Kaptein Tlangelani Rikhotso. Die vermeende dief is gearresteer terwyl…
Die FW de Klerk Stigting het gesteier onder die aanslag van die swart politici en oud politieke leier, Toney Leon. In ’n mediaverklaring sê die FW-Stigting dat die uitlating oor…
Die vergete Nasionale Party se leier van weleer, FW de Klerk, word van oral oor geroskam omdat hy gesê het apartheid is nie ’n misdaad teen die mensdom nie. Dit…
Malema dreig regering Julius Malema het die regering gewaarsku en/of ontmoedig om Jacob Zuma tronk toe te stuur sou hy skuldig bevind word aan korrupsie. Sy redenasie is dat Zuma…
Die Afrikaner Selfbeskikking Party het ’n volledige verklaring uitgereik oor gebeure op Donderdag 13 Februarie 2020 moes die kommunistiese ANC regime in die Suid-Afrikaanse parlement die fokuspunt gewees het as…
Die grootste aantal sport byeenkomste ooit, is in Sjina en Hong Kong gekanselleer weens die gevaar van infeksie met die koronavirus. Gedurende die eerste helfte van vanjaar se byeenkomste wat…
Ernstige probleme is besig om die korona virus krisis te vererger in die geteisterde Hubei provinsie in Sjina, en dit het gelei tot die aanwys van ’n nuwe provinsiale leier…
Die Verenigde State van Amerika het reeds ’n groot deel van die grensheining opgerig, maar die onderneming moet nog met baie energie verder gevoer word. Die Departement van Verdediging het…
Vrydag het Sjina berig dat 5090 nuwe gevalle van infeksie aangemeld is, en 121 mense in dieselfde 24 uur tydperk gesterf het. Die owerheid het bevestig dat die sterftes, sowel…
Die voormalige hoof van die Amerikaanse Weermag, John Kelly, het in ’n verklaring gesê hy was nooit oortuig daarvan dat die onbetroubare Kim Jong Un van Noord-Korea sou instem om…
’n Woordvoerder van die Amerikaanse Weermag het bevestig dat ’n oorlogskip van die VSA Vloot ’n Iran-vervaardigde arsenaal wapens onderskep het wat klaarblyklik bedoel was om in Jemen te gebruik….
Nuutste kommentaar