TLU SA teleurgesteld in die Sirkus-rede 2020
TLU SA is uiters teleurgesteld in gisteraand se verrigtinge in die Parlement tydens President Cyril Ramaphosa se poging om sy Staatsrede, of eerder Sirkusrede (Circus of the Nation – CONA),…
TLU SA is uiters teleurgesteld in gisteraand se verrigtinge in die Parlement tydens President Cyril Ramaphosa se poging om sy Staatsrede, of eerder Sirkusrede (Circus of the Nation – CONA),…
Die afgelope gepraat in die parlement, wat as ’n Staatsrede beskou is, het drie duidelike elemente bevat wat deur die ANC se president, Cyril Ramaphosa, uitgestraal het. Hy het geen…
Die Minister van Finansies in Brittanje, Sajid Javid, het sy bedanking ingehandig omdat hy ernstige verskille het met die Eerste Minister, Boris Johnson. Hy sê geen minister met selfrespek sal…
Niehaus en die ANC bots Na Carl Niehaus se uitbarsting rondom die ANC se hantering van Jacob Zuma het die ANC ‘n verklaring uitgereik waarin hulle hul besorgdheid uitspreek rondom…
Sedert die Audi TT se eerste verskyning op ons land se paaie was en is dit ‘n gewilde motor en kan dit as ‘n sportmotor beskou word. Deur die jare…
Die vliegtuig vervaardiger Airbus het sy eerste finansiële verlies aangekondig en dit word toegeskryf aan sy betrokkenheid by ’n massiewe korrupsie skandaal. Die is Airbus se eerste verlies in die…
Honderde handboeke, splinternuut en vir 2020 skool leerplan gelewer, is gevind op die ashoop naby Ster Park in Pietersburg. Die nuwe boeke wat verstrooi gelê het op die vullishoop is…
Die vakbonde Numsa en Sacca het bloedneus gekry in Vrydag se hofsaak oor die aflegging van sowat 1,000 SAL werknemers. Die SAL werkers sal ingevolge die wetgewing hanteer word, en…
Nuutste kommentaar