ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 14, 2020

“Agbare lid, neem jou sitplek in”

Die staatsrede van die ANC president het na ’n uur van oor en weer gepraat tussen lede van die Rooi brigade en Speaker Modise nog nie begin nie, en skrywer…

SA Staatspensioene in gevaar

Ekonome is bekommerd oor die gevaar wat dreig om die land se staatspensioene, ten bedrae van sowat R240 miljard, wat stuk-stuk opgeslurp kan word deur bankrot staats entiteite. Die kommer…

Nasionale Lotery in skandaal betrokke

Die hoof beampte van die Nasionale Lotery Kommissie, Philemon Letwaba, het ingewillig om met verlof te gaan tot begin Maart 2020 tot die beskuldigings van korrupsie in ’n ondersoek afgehandel…

Nuusflitse

Die Openbare Beskermer Die Direkteur-Generaal in die presidensie het die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, see verslag oor perdewedrenne industrie beskryf as “irrasioneel, ongrondwetlik, en onwettig”. Meningsvormers reken die uitspraak kan…

Nersa verwelkom uitspraak oor Eskom

Die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het die uitspraak in die Pretoria Hooggeregshof verwelkom waarin Eskom se geldgierige eis van onredelike tariefverhogings van die hand gewys is. Eskom se…

Zuma ignoreer uitnodiging na staatsrede

Die voormalige president, Jacob Zuma, het toe nie die uitnodiging aangeneem om na die ANC se staatsrede te luister nie, en het verkies om geensins daarop te reageer nie. Die…

Perspektief: SONA-drome

Die jaarlikse spog-fees is geskeduleer vir vannaand. Benewens die verspilling van miljoene en die optog van pronkende narre, spreek die jaarlikse SONA van die kern van staats-verval en eiegeregtige arrogansie…

SA eis: Doen meer, praat minder

Suid-Afrika benodig ’n nuwe kultuur van “minder praat, en meer doen”, en die toespraak van die ANC president tydens gisteraand se staatsrede het nie juis iets hiervan getoon nie. Verlede…

Miljoene kinders leef in oorlogsgebiede

Kinders regoor die wereld staar groter gevaar in die gesig as wat die geval was in die Tweede Wêreldoorlog, en die risiko wat hulle loop voordat hulle as volwassenes die…

Big Ben toring erg beskadig

Die welbekende Big Ben toring in Londen, is tans deur kundiges nagegaan, en is nou eers gevind dat die skade wat die Duitse bomme veroorsaak het in die Tweede Wêreldoorlog,…

Plesierboot word by hawens verbied

’n Plesierboot wat deur minstens vyf verskillende hawe owerhede verbied is, is deur die hawe van Cambodia toestemming gegee om vas te meer. Die vergunning word deur die passasiers verwelkom,…

Sjina virus – sterftes styg dramaties

Uit Beijing is berig dat die sterfte syfer as gevolg van die korona virus drasties gestyg het, en dit word toegeskryf aan die verouderde manier hoe Sjina die infeksie ondersoeke…

Noord-Masedonië word Navo lid

Die parlement in Noord-Masedonië het eenparig ten gunste van Navo lidmaatskap gestem, en sal daarmee die organisasie se 30-ste lidland word. Noord-Masedonië is vir jare uit die Navo striktuur gehou…

Kritiek kom teen Merkel van voorganger

Die voormalige kanselier van Duitsland, Gerhard Schröder, het die blaam vir die huidige ineenstorting van die regerende Christen Demokrate Unie(CDU) vierkantig voor die deur van Bondskanselier Angela Merkel gelê. Merkel…

rolex replicas for sale