ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 13, 2020

TLU SA bied 20-punt plan vir Suid-Afrika voor Staatsrede

TLU SA het op die vooraand van die 2020 Staatsrede besin oor watter planne – vanuit ‘n landbouperspektief – gedurende 2020 in die beste belang van Suid-Afrika se inwoners sal…

Wit skoenlappers geen bedreiging

Die vrees in sommige landboukringe oor die groot getalle wit skoenlappers wat tans in die noordelike dele van die land gesien word, is geen bedreiging van landbouers nie. Deskundiges sê…

Remme vas oor Eskom reddingsplan

Die reddingsplan van die vakbonde wat bereid was om staatspensioene af te staan en R26 miljard in die bankrot entiteit te belê, is van die baan. Cosatu het waarskynlik tot…

Werkloosheid mik na 30%

Die werkloosheid onder die jonger garde in Suid-Afrika, mik nou na 30% vir mense in die ouderdomsgroep van 18 tot 34, wat gevolglik die rede is vir die toenemende geweld….

Niemand glo Ramaphosa beloftes

Niemand is meer so gretig om te glo wat die president, Cyril Ramaphosa, aan Suid-Afrika en die wêreld opdis nie, want sedert sy vorige staatsrede tot nou het niks gerealiseer…

Rooi brigade se ontwrigting kan misluk

Die Malema groep se dreigement om die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se toespraak te ontwrig, kan in hulle gesigte ontplof. Anders as toe die Rooies die Zuma toespraak ontwrig…

Nuusflitse

Zondo-ondersoeke sleep voort Regter Zondo het versoek dat hy nog tien maande nodig het om die verlore Prasa miljarde te ondersoek asook sy ondersoek rondom SAL, SABC, SA Express, Transnet…

Besproeiingsboere verplig tot duur watermeters

TLU SA het in ‘n amptelike brief aan die Minister van Waterwese en Sanitasie, me. Lindiwe Sisulu, kapsie gemaak teen ‘n kennisgewing oor die verpligte installering van watermeters vir besproeiingsboere. …

Nog een myngroep vlug

AngloGold het ook sy ankers gelig en trek uit Suid-Afrika, wat die ekonomiese toestande verder verswak, alhoewel hy sy belange van die hand gesit het. Die myngroep beëindig daarmee sy…

Taiwan maak rug styf vir Sjina

Die Taiwanese teenwoordigheid by die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) vergadering hierdie week oor die korona virus, is die resultaat deur direkte gesprek tussen die Eiland en die WGO se hoofde….

Guaido se wêreldreis eindig suksesvol

Die bekende opposisieleier in Venezuela, Juan Guaido, is terug in sy land na ’n maand lange toer deur Europa en ’n teenwoordigheid by die Wêreld Ekonomiese Forum, en ook as…

EU oop vir Britse ooreenkoms

Die Europese Unie is bereid om ’n “unieke” en eiesoortige ooreenkoms met Brittanje aan te gaan, wat sal verskil van Australië, Kanada en ander lande se handelsooreenkomste. Die Europese Kommissie…

Antarktika pikkewyn getalle daal vinnig

Die getalle van ’n soort pikkewyn wat in kolonies leef in die Westelike Antarktika het gedaal met meer as 77% sedert hulle in 1970 getel is. Wetenskaplikes wat weer navorsing…

Duisende in Teheran se strate

Tien duisende Irannese inwoners het die strate ingevaar in ’n massa optog in Teheran, en is opgevolg met soortgelyke massa optogte in ander stede van die land. Die optogte is…

Virus krisis kan April eindig

Geneeskundige wetenskaplikes reken die korona virus kan in  April afplat tot ’n klein onberekenbare getal infeksies in Sjina, maar die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) waarsku dat dit virus kan versprei…

rolex replicas for sale