Daily Archives: February 12, 2020

Ramaphosa se AU vuurdoop

Die nuwe voorsitter van die Afrika Unie, Cyril Ramaphosa, het tydens die eerste vergadering wat hy as voorsitter in opgetree het gedreig om die vergadering voortydig te verlaat. Chaos het…

OB by partytjie met snaakse vriende

Die omstrede Openbare beskermer,  Busisiwe Mkhwebane, het onlangs haar 50-ste verjaardag gevier, maar saam met mense wat as “bedenklike” vriende beskou moet word. Sy het in die kruisvuur beland oor…

Tonne spoorstawe gesteel

Die polisie in natal kon daarin slaag om die diewe op te spoor wat chaos veroorsaak met hulle veldtog om spoorstawe te steel en te verkwansel. Na raming is 189…

Nuusflitse

Pikitup werkers bemors die strate Vullis verwyderings maatskappy, Pikitup, het ‘n beroep gedoen op werkers om die korrekte kanale te volg rondom salaris dispute.  Stakende werkers het die strate van…

Hof verwerp Eskom verhogings

Die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van Eskom om tariewe te verdubbel van die hand gewys. Die saak is volgens die hof nie dringend nie maar sal wel…

TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle

TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ‘n jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur. …

Tyd van Stilte

Dan kom daar ‘n stilte in die Woord van die Here oor die Godvolk van die Ou Verbond – tussen Maleagi en Mattheus ‘n stilte van ongeveer vierhonderd jaar. Gedurende…

Ramaphosa se komende Staatsrede

Te midde van die ANC president, Cyril Ramaphosa, se beloftes en die steun wat hy in die verkiesing gekry het daarna, was sy 2019 staatsrede so ingeklee dat groter steun…

Veediewe bemoeilik boerdery

Die polisie in Wes-Transvaal kon daarin slaag om twee mans vas te trek terwyl hulle besig was om 29 gesteelde skape in hulle twee taxi voertuie gelaai het. Die afgelope…

Hof beslis oor SAL werkers se aflegging

Die sosialistiese vakbonde, Numsa en Sacca, wend hulle nou tot die hof om te probeer verhoed dat die sak reddingspan van die SA Lugdiens voortgaan met die aflegging van oortollige…

Filippyne beëindig VSA ooreenkoms

Die wispelturige president van die Filippyne, Rodrigo Duterte, het amptelik kennis gegee aan die Verenigde State van Amerika van sy besluit om ’n jarelange ooreenkoms te skrap. Duterte is ten…

Switserse Volksparty se versoek verwerp

Die nasionalistiese Volksparty in Switserland se versoek dat die regering die ooreenkoms met die Europese Unie moet kanselleer, is van die hand gewys. Die linkse-gematigde regering van Switserland het ’n…

Geen geld nou vir Sjina nie

Die Wêreldbank het tegniese bystand aangebied aan Sjina terwyl die korona virus die land op ekonomiese gebied ruïneer en menige nywerhede tot stilstand gedwing is. Die president van die Wêreldbank,…

Taiwan en Sjina neig tot oorlog

Oorlogs vure het ontvlam tussen Taiwan en Sjina nadat die Sinese lugmag met vegvliegtuie oor die Taiwanese grens gevlieg het wat later deur die Taiwanese opgevolg is. Taiwan het van…