Daily Archives: February 10, 2020

Vyf sterftes in Gauteng skole

Die skole het minder as drie weke gelede  geopen vir die 2020 skooljaar en reeds is daar vyf abnormale sterftes aangemeld by skole in Gauteng. Volgens berigte het vyf leerlinge…

Staat Sekuriteit Agentskap beroof

“Slim” inbrekers het sensitiewe dokumente en ʼn onbekende bedrag geld gesteel vanuit die Staat Sekuriteit Agentskap (SSA) se kantore in Lyttelton, Pretoria. Die raaisel rondom die inbraak dat daar geen…

Olifant jag word weer werklikheid

Botswana, waar die wereld se grootste olifantbevolking gehuisves is, het aangekondig dat hy nou ’n veiling aanbied om lisensies te koop vir die jag van olifante. Dit sal die eerste…

Johannesburg kry sy eie lagune

Verlede Vrydag het Balwin Properties aangekondig dat die ontwikkeling van die “grootste kristal helder strandmeer” in die suidelike halfrond opgerig gaan word. Die ontwikkeling sal beleggers en kopers toelaat om…

Eskom kry nuwe beurtkrag verskoning

’n Ou verskoning is weer “afgestof” en dien as uitstekende rede vir Eskom om die komende week sy beurtkrag voort te sit. Goeie reëns in Oos-Transvaal is glo die rede…

Swaar reën in Sentraal Transvaal ontwrigtend

Welkome maar swaar reën het die naweek uitgesak in Sentraal Transvaal, en in Johannesburg is talle paaie en strate omskep in riviere met bruisende waterstrome. Verkeer is op talle plekke…

TLU SA gee Ramaphosa 2 uit 10

TLU SA het reeds direk na die Staatsrede 2019 voorspel dat daar weinig van die beloftes wat Pres. Cyril Ramaphosa daarin gemaak het, sal kom. Ongelukkig het hierdie voorspelling ‘n…

Motor rubriek – Peugeot 108 1,0 Active

Peugeot was nog altyd bekend vir sy betroubare voertuie. Die Franse ingenieurs het dan ‘n “mossie maar man” voertuig ontwerp en dit is die ideale voetuiug vir die stad. Maar…

Virus: Sjinese miervreter die sondebok

Wetenskaplikes in Sjina sê die Sjinese miervreter kan moontlik die hoof draer wees van die korona virus wat nou duisende mense se lewens bedreig. Die meer as 700 sterftes weens…

VSA: Linkse Pete Buttigieg wen sosialis Sanders

Die Amerikaanse kandidaat van die Demokrate, Pete Buttigieg, het in die voorverkiesing van die party in die staat Iowa daarin geslaag om die sosialis van die Demokrate met ’n kortkop…

Roemenië premier moet weer regering saamstel

Die president van Roemenië het die afgelope naweek beveel dat die huidige Eerste Minister, wat bedank het na ’n mosie van wantroue teen hom en sy regering geslaag het, weer…

Taiwan en Sjina in woordestryd oor virus

 Taiwan en Sjina is in mekaar se hare met ’n nuwe dispuut oor die talle Taiwanese burgers wat gestrand is in Sjina en erg blootgetel is aan infeksie van die…

Virus: Sterftes en infeksies styg vinniger

Meer as 750 mense is dood, en infeksies het die hoogte ingeklim, en geregistreerde gevalle het reeds die 37,500 merk verbygegaan. Minstens 80 mense sterf daagliks vanweë die korona virus,…

Australië juig oor deurdringende reën

Die grootse deel van die verskillende bosbrande in Australië is deur welkome reën geblus gedurende die afgelope naweek, toe die grootse reënval in 20 jaar oor die gebied uitgesak het….

VSA dood Al Kaïda terroriste leier

President Donald Trump van Amerika sê die VSA het Qassim al-Raymi, streeksleier van Al Kaïda in die Arabiese skiereiland tydens ’n skermutseling met die terroriste beweging, gedood in die omgewing…