Daily Archives: February 7, 2020

Vreemde bedrag betaal vir plaas

’n Plaas in Noord-Wes, tussen Klerksdorp en Stilfontein, wat sowat 1,000 hektaar groot is, is teen die reuse bedrag van R560,000 per hektaar van die hand gesit. Die markwaarde van…

Zuma: Dokter wie?

’n Eienaardige “doktersertifikaat” wat Jacob Zuma en sy regsverteenwoordigers ingehandig het by die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het die regter laat besluit dat Zuma wel gedagvaar kan word om by die…

Geen einde in sig met beurtkrag

Kan enige iemand inligting gee oor waarom die krag aangeskakel is! Dit is die opmerking wat nou in die sosiale media rond swerf nadat dit duidelik geword het dat beurtkrag…

Gupta, waar is Eskom se R600 miljoen

Die Trillian maatskappy van die Guptas was verlede jaar gedurende Junie deur die hof beveel om Eskom se R500 miljoen binne vyf da te betaal. Dit is nou sewe maande…

Die grondgrypers se groot diefstal

Die regering sal jou goed ontwikkelde plaas van jou wegvat, en jy sit sonder ’n heenkome, maar jy sal nog verantwoordelik wees vir die betaling van daardie plaas se verband….

Nuusflitse

Prasa direkteure onbevoeg Die Staande Kommittee van Openbare Rekeninge het in ‘n verklaring gesê dat hul die parlement gaan versoek om die vorige interim raad van Prasa en vorige rade…

Roemeense regering bedank na mosie

Die stemming teen Eerste Minister Ludovic Orban en sy administrasie het die deur oopgemaak vir ’n vervroegde algemene verkiesing in Roemenië. Alhoewel premier Orban se party die onderspit gedelf het…

Legendariese Kirk Douglas oorlede

Een van die wêreld se mees legendariese persoonlikhede in die vermaaklikheidsbedryf, is die welbekende akteur, Kirk Douglas wat vir jare op die silwerdoek te siene was. Kirk Douglas is Woensdag…

Wêreld vervoerdienste in krisis

Duisende passasiers wat normaalweg gebruik maak van spoor, lug en padvervoer in openbare dienste, sit gestrand omdat personeel weier om onder die riskante situasie te werk. Die passasiers in twee…

Demokrate se heksejag misluk in Senaat

Die linkse Demokratiese Party, met die voorsitter van die Huis van Verteen-woordigers op die voorpunt, het nog ’n drag slae op die lyf geloop met hulle poging om die president…

Bosbrande met bitter-soet resultate

Die Australiese inwoners ervaar ’n bitter-soet smaak met die bosbrande wat nie in bedwang gebring word nie, maar swaar reën en ’n woeste sikloon het meegedoen om baie brande te…

EU oorweeg lidmaatskap vir Balkan lande

Die Europese Unie is hard aan die werk om die moontlikheid deur te voer sodat die Balkanstate deel van die liggaam kan word. Oorweging word gegee aan lidmaatskap vir Serwië,…

Rusland ontsteld oor VSA missiel ontwikkeling

Rusland is gewaarsku met die aankondiging van die Amerikaanse Vloot se besluit om ’n lae-intensiteit ballisties missiel te ontplooi op sy duikbote. Die Russiese Adjunk Minister Sergei Ryabkov sê dit…