Daily Archives: February 6, 2020

Munisipaliteite is Eskom se doodsteek

Eskom beweeg maandeliks agteruit teen ’n verbysterende spoed van bykans R1 miljard per maand, en dit word toegeskryf aan die wanbetaling deur munisipaliteite. Volgens die jongste rekord is munisipaliteite se…

Edgars groep verminder belange

Edcon, die eienaars van Edgars, Jet en CNA het bekendgemaak dat die sogenaamde ikoniese nuusagentskap nie juis inpas by die res van die groep nie, en derhalwe van die hand…

Virus: SA hou situasie dop

Alhoewel die owerheid en Departement van Gesondheid daarop roem dat hulle gereed is om te voorkom dat die korona virus in SA versprei, is daar ernstige bedenking weens die swak…

Eskom beurtkrag skedule val plat

Eskom se beurtkrag stelsel, en sy skedules, het totaal platgeval, en veroorsaak soveel chaos dat niemand meer seker is van wanneer beurtkrag in ’n bepaalde gebied toegepas gaan word nie….

Stryd met OB kan ANC laat skeur

’n Politieke groepering, gelei deur Supra Mahumapelo, het saamgekom in Kaapstad gedurende die ANC se vergadering van 8 Januarie, om die Kimberley uitsprake oor die Openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane te…

Groot skok wag op Ramaphosa

’n Mosie van Wantroue in die ANC president is glo aan die kom, en die “Afrika Transformasie Beweging” sê daar is 15 redes vir so ’n mosie. ’n Perskonferensie is…

Gordhan steun vakbond plan

Dit is nie net Pravin Gordhan, die Minister van Openbare Ondernemings wat ten gunste is van die plan om die werk van 16,000 Eskom werkers te beskerm nie, want die…

Prasa moet vinnig planne maak

Prasa se dobbelspel met die lewens van duisende pendelaars en reisigers het nou ’n nuwe wending geneem en moet die spoor agentskap ’n plan voorlê van wat gedoen gaan word…

Japan gebruik skip as kwarantyn kamp

Japan het ’n reuse vragskip ingerig as ’n kwarantyn kamp om mense wat die land wil binnegaan, en die korona virus opgedoen het, te huisves. Die vragskip kan honderde vermoedelike…

Virus: dodetal nou 560

Terwyl Sjina se tweede hospitaal opgerig is, met ’n bed kapasiteit van 1,600, styg die sterftesyfer en hê nou die 560 merk bereik. Sjina het weens die geweldige krisis, ook…

VSA ontwikkel nuwe ballistiese missiel

Die Amerikaanse Departement van Verdediging het aangekondig dat die VSA Vloot ’n lae-frekwensie, duikboot gebaseerde ballistiese missiel ontwikkel het vir aanwending in tyd van oorlog. Die nuwe ontwikkeling kom nadat…

Nuwe plan met kankerbestryding

Met die Wereld Kanker Dag het die Europese Kommissie aangekondig dat hy ’n nuwe inisiatief van stapel stuur om kanker te beveg in die EU lidlande. Die nuwe inisiatief, wat…

Demokrate word verras in voorverkiesing

Met byna 70% van die stemme getel in die Demokrate se Iowa verkiesing, het ’n buiteperd kandidaat, Pete Buttigieg, die ander  demokrate die loef afgesteek. Die verwagting was at die…

Trump seëvier weereens

President Donald Trump van Amerika het met ’n reeks positiewe gebeure in die VSA, sy jaarlikse presidentsrede, meer bekend as die Staatsrede, gehad, en elke Amerikaner bewus gemaak van die…