ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: February 5, 2020

Nuusflitse

Zuma saak sleep voort Zuma het weereens nie by die hof opgedaag  nie.  Hierdie keer in die Natalse Hoë Hof rondom klagtes van korrupsie.  Hy staar 16 klagtes van bedrog,…

Prasa dobbel met duisende menselewens

’n Op en wakker Suid-Afrikaner het Prasa spoor agentskap uitgevang dat hy met duisende pendelaars en trein reisigers se lewens dobbel deur ou remskoene aan te bring op treine. Die…

Nuwe ANC benadering oor kragvoorsiening

Die ANC het so ’n groot ontdekking gemaak oor wat die werklikheid is, dat hy sy skewe beleid oor kragvoorsiening radikaal verander het. Die Minister van Energie, Gwede Mantashe, het…

Moedswillige Eskom verwar SA

Eskom se beurtkrag skedule is nou so verwarrend dat niemand rgtig weet wanneer dit toegepas word nie. Die kragvoorsiener probeer die stadsverkeer help deur nie beurtkrag toe te pas gedurende…

IMF skilder donker toekoms

Die Internasionale Monitêre Fonds skilder ’n donker toekoms vir Suid-Afrika, en ekonome sê die tyd het aangebreek vir gebede, want niks anders kan die land red nie. Die land se…

Skelms se skelm planne werk

Dit is asof die skelms se planne telkens verbeter en daarmee wegkom om die roof sonder dat ’n vinger verroer is om dit te voorkom. By die New Redruth Village…

Binnelandse Sake verleng diensure

Die Departement van Binnelandse Sake het aangekondig dat al sy kantore opdrag het om tot saans 7.00 nm diens te lewer aan die publiek. Die reëling geld vir die hele…

SA keelvol vir “siek” Zuma

Die voormalige ANC president, en sy regsverteenwoordigers, se pogings om Jacob Zuma uit die tronk te hou, is besig om nie net die vervolgingsgesag te frustreer nie, maar die hele…

Hong Kong sluit toegang vir Sjina

Die owerheid in Hong Kong het sy toegangsroetes gesluit vir mense uit Sjina vanweë die geweldige vinnige toename in sterftes en besmetting van die korona virus. Die jongste inligting toon…

Merkel en kanselier Kurz stamp koppe

Die dinamiese jong kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, het radikaal verskil van die Duitse kanselier, Angela Merkel, oor die hantering van sogenaamde vlugtelinge, wat algemeen beskou word as onwettige immigrante….

Kosovo rebelleleier word premier

Die links-liberale Albin Kurti, ’n voormalige rebelleleier is verkies as premier van Kosovo in ’n regering wat saamgestel is uit ses verkillende politieke partye. Die verskillende politieke partye, wat Bosniese,…

Brexit: Rusie tussen Brittanje en EU

Die Europese Unie sal ’n “buitengewone aanbod” aan Brittanje bied as ’n toekomstige handelsvennoot, maar sê dit sal terme vereis wat waarskynlik nie vir Brittanje aanvaarbaar sal wees nie. Die…

Frankryk wil verhouding met Pole herstel

Die Franse president, Emmanuel Macron, het Mandag ’n besoek van twee dae gebring aan Pole in ’n poging om die bevrore verhouding te probeer herstel. Die besoek kom nadat Brittanje…

Sjinese ekonomie strompel sukkelend

Die diplomatieke en ekonomiese koste van Sjina se korona virus epidemie het Maandag ’n beleggings klap gekry van $400 miljard. Sjina se handelsvoorraad en die regering se beskuldiging dat die…

rolex replicas for sale