Daily Archives: February 4, 2020

Uit my Kuierkombuis

Nou dat  ons kinders uit die huis is,  het ons eetgewoontes ook verander.  Wanneer daar vleis en groente oorbly, word dit gebruik vir ‘n kits gereg die volgende dag.  Andersins…

Nuusflitse

Brandstofprys daal Motoriste sal van Woensdag 5 Februarie slegs 13 sent per liter minder betaal vir petrol en diesel verlaag met 5 sent per liter. Prysverlaging weens die laer pryse…

TLU SA maak beswaar teen Grondwet wysiging

TLU SA het amptelik beswaar aangeteken teen die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet  (no. 108 van 1996) wat handel oor onteiening sonder vergoeding. Die spertyd vir kommentaar is…

Rooi brigade se klag teen FW

Die Malema Rooies het ’n saak uit te maak teen FW de Klerk en eis dat hy sy helfte van die Nobelprys vir Vrede terugbetaal. Dit kom ietwat laat van…

Zuma is weer baie, baie “siek”

Jacob Zuma is siek, baie siek, want hy is weer in behandeling in ’n “geheime” hospitaal in die kommunistiese Kuba. Die eertydse president van die ANC het tydens sy vorige…

SAL word hof toe gesleep

Die bankrot SA Lugdiens word deur SA Airline hof toe gesleep omdat die nasionale redery na bewering in gebreke gebly het om ’n verskuldigde bedrag oor te betaal. SAL het…

Beurtkrag laat koerant sukkel

Die Eskom beurtkrag wat nie net sorg vir baie ongerief en ontsaglike beplannings werk wat skielik nodig geword het nie, maar beïnvloed ook Die Vryburger se gereelde leserstal. In die…

Afwesigheid van personeel kniehalter diens

Hospitale in die land beleef al hoe meer ‘n afwesigheid van gesondheid personeel. Die Chris Hani Hospitaal het slegs ‘n 74% bywoning gehad in 2019.  Bykans al die hospitale in…

Wes-Kaap ontplooi meer wetstoepassers

Die Wes-Kaapse regering het aangekondig dat ‘n verdere 500 wetstoepassers in Februarie ontplooi sal word in gebiede waar wetteloosheid tans hoogty vier.  Die 500 lede is almal leerling wets-toepassers wat…

Pompeo krap in Sjina belange

Tydens die afgelope week se besoeke aan Asiatiese lande, en in Kazakhstan, het die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, die belange van Sjina deurmekaar gekrap. Hy het Sjina…

Virus nou internasionale probleem

Die korona virus wat deur die Internasionale Gesondheid Organisasie as ’n wêreldwye noodtoestand verklaar is, klink minder gesaghebbend as die feitelike inligting wat beskikbaar is. Die G7 lande, wat almal…

Pakistan: Noodtoestand oor sprinkaanplaag

Premier Imran Khan van Pakistan het ’n noodtoestand afgekondig in ’n poging om die land se boere te beskerm teen die enorme springkaanplaag wat in die land heers. Die owerheid…

Airbus betrokke by miljarde se korrupsie

Die bekendmaking van Airbus se korrupsie netwerk is openbaargemaak nadat ’n vier jaar lange ondersoek aangaande die verkope van meer as ’n dosyn transaksies. Die vliegtuig vervaardiger het grootskaals omkoopgeld…

Oostenrykers bou hoogste sneeuman

Met klimaatsveranderings wat oral in die wêreld op verskillende maniere ondervind word, is Oostenrykers op die voorpunt om ’n wêreldrekord te kon opstel met die hoogste sneeuman ter wêreld. Die…

VSA stel reis verbod in teen talle lande

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n reis verbod ingestel teen ’n aantal lande waarvan die inwoners poog om na die VSA te emigreer. Nigerië en vyf ander lande word…

Spaanse regering sal praat met separatiste

Die sosialistiese minderheids-regering in Spanje het gesê samesprekings sal gevoer word mat die separatiste se leiers in Katalonië om die politieke konflik uit die weg te ruim voor die komende…