Daily Archives: February 3, 2020

Water voorsiening slegter as 1994

Die voorsiening van skoon water aan huishoudings in Suid-Afrika, is nou slegter daaraan toe as wat dit in 1994 was, terwyl dit een van die groot beloftes is wat die…

Vry-handel vir Afrikalande bevraagteken

Waar Suid-Afrika een van die voorstanders is vir ’n vrye handel ooreenkoms tussen Afrika lande, bestaan daar wel ernstige kommer dat dit net nog ’n bestel is wat teen SA…

Transnet stel nuwe hoof aan

Die staat se tweede grootse maatskappy, Transnet, het Portia Derby, aangestel as nuwe hoof van die entiteit, en diens is aanvaar op 1 Februarie. Transnet sê in ’n verklaring dat…

Blanke “Black Sash” egpaar vermoor

Die 95-jarige Aubrey Jackson en sy 84-jarige lewensmaat Rosalie is op wrede wyse vermoor toe hulle met ’n voorwerp geslaan is voor hulle vermoor is in Rosebank, Kaapstad. Die polisie…

Omstrede maar genomineer as adjunk OB

Kholeka Gcaleka se nominasie is te midde van ernstige besware in die parlement goedgekeur om moontlik aangestel te word as adjunk Openbare beskermer. Kholeka Gcaleka was reeds omstrede tydens die…

Blywende weerstand teen belegging in SA

Dit is nie net die ernstige kwessie van beurtkrag deur die wankelende Eskom wat buitelandse beleggers huiwerig maak om hulle geld in SA te waag nie, sê ekonome en ander…

Beurtkrag bly vir 18 maande

Die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, het ’n media konferensie gehou waarin hy bepaalde aspekte uitgelig het van waarheen die entiteit oppad is. Andre de Ruyter sê die kragvoorsiener…

Motor rubriek – Hyundai Venue 1.0 Fluid

Die Hyundai is een van die gewildste voertuie in SA uit die Oosterse lande. Die afwerking is van hoogstaande gehalte en die heel nuutste Venue beloof om ‘n gewilde sportnuts…

Bly weg van Sjina

Die nuwe korona virus wat reeds meer as 295 lewens geëis het in Sjina, en na raming 12,000 mense met infeksie laat, het nou die vlak van ’n noodtoestand bereik….

Mense vlug te voet vir virus

Mense vlug te voet weg uit die Sjinese Hubei provinsie waar die verbode is om per voertuig die gebied te verlaat, of binne te gaan. Die snelweë is verlate, en…

Moskou: Geen drukkies, geen soentjies

Die Russiese Verbruikers Gesondheid Agentskap se waghond het ’n dringende boodskap en advies vrygestel om mense te waarsku teen die verspreiding van die Sjinese korona virus. In die waarskuwings boodskap…

Skotse leier oorweeg nuwe referendum

Die Eerste Minister van Skotland, Nicola Sturgeon, het die afgelope naweek gesê sy het nog nie die moontlikheid vergeet van ’n “toets” referendum wat uitgeroep kan word nie. Die Eerste…

Bosbrand: Australië verklaar noodtoestand

’n Bosbrand wat buite beheer geraak het, is die hoofrede waarom die Australiese hoofstad ’n noodtoestand afgekondig het. Die bosbrand wat nou ’n direkte bedreiging vir Canberra se voorstedelike gebied…

Columbië verwerp Venezuela voorstelle

Die diktator van Venezuela, President Nicolas Maduro, het voorgestel dat diplomatieke bande herstel word met Columbië, maar die voorstel is onmiddellik verwerp. Columbië het alle bande met Venezuela verbreek nadat…

Londen verlaat EU vriendelik en stylvol

Die Verenigde Koninkryk, onder leiding van die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het op 31 Januarie die Europese Unie verlaat em is die eerste lidland wat sy lidmaatskap beëindig het….