ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: February 2020

Virus paniek

Die moontlikheid dat enige land ter wêreld gaan ontkom aan voorvalle van koronavirus, is so skraal soos die beskikbaarheid van sneeu in die Namib. Die verspreiding sal geleidelik uitbrei na…

Goliat van Gat Pampoenfees lok ander reuse-groente

Die Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA – spog vanjaar met ‘n splinternuwe baadjie. Die fees word op 7 Maart by die Pretoria Boeremarkterrein in Silverton,…

Mboweni gee SAL nog miljarde Rand

Asof Suid-Afrika ’n onbeperkte inkomste het, word die bankrot SAL weereens met meer as R16 miljard gehelp terwyl die belastingbetalers die druk van ’n oorbelaste stelsel moet dra. Die Minister…

Cyril vra verskoning oor moord

Blanke inwoners van die land is verbaas en geskok oor die optrede van die ANC se president wat verskoning aangebied het vir die moord op ’n agt jarige kleurling, Tazne…

Eskom staal hom teen Rooi brigade

Die Eskom personeel by sy hoofkantoor in Megawatt Park, noord van Johannesburg, maak gereed om die sogenaamde “grootskaalse protes aksie” onder leiding van die Rooi brigade vandag te weerstaan. Die…

Nog ’n stap nader teen OB

Die volgende stap nader aan die ontslag van die omstrede Openbare Beskermer, is die daarstelling van ’n paneel van drie persone wat moet bepaal of die aanklagte ’n prima facie…

Nuusflitse

Prasa se krag gesny Die totale Wes-Kaap se spoor vervoerstelsel het Donderdag tot stilstand gekom nadat Eskom Prasa se kragvoorsiening afgesny het. Dit weens nie-betaling van Prasa se krag rekening…

Vakbonde dikteer Tito oor salarisse

Die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, het sy toespraak gelewer oor die nasionale begroting vir 2020, en alhoewel daar verskeie positiewe besluite geneem is, word ernstige vrae gevra…

Honderde genomineer vir Nobel Vredes-prys

Alhoewel baie van mening is dat die aktivis oor klimaatsverandering die Nobelprys vir Vrede moet kry, is daar meer as 300 ander wat genomineer is vir die gesogte, maar ook…

Trump dagvaar linkse New York Times

President Donald Trump se span in sy herverkiesing veldtog het bekendgemaak dat die linkse koerant, New York Times, gedagvaar is weens ’n menings-berig wat ’n jaar gelede verskyn het. Sie…

Duisende op plesierboot virus-vry

Meksiko stad het ’n plesierboot met sy meer as 6,000 passasiers aan boord, toegang gegee om voor anker te lê in die hawe nadat vasgestel is dat die twee verdagte…

Nasionalis van Oostenryk terug in politiek

Die lvoormalige eier van die nasionalistiese Vryheidsparty in Oostenryk, Heinz-Christian Strache, wat na sy korrupsie skandaal geskors is, het besluit om terug te keer na die politieke arena. Heinz-Christian Strache…

Virus versprei vinnig in Suid-Korea

Die vinnige verspreiding van die koronavirus oor groot dele van die wêreld, is die hoofrede waarom die Trump-administrasie en die Suid-Koreaanse regering saam besluit het om die gereelde jaarlikse militêre…

Honderde dolfyne spoel uit op sand

Meer as 650 dolfyne is lands die seefront van die Franse kus gevind, en diere welstand aktiviste beweer die groot klomp visnette is verantwoordelik vir die massamoord. Die honderde dooie…

TLU SA bekommerd oor toepassing van begroting

Dit is vir TLU SA verblydend om te sien dat die Minister van Finansies, mnr. Tito Mboweni met die min beweegruimte wat hy tot sy beskikking het, tog daarin kon…

Hooflanddros in hof

Desmond Nair, die provinsiale hooflanddros is ingevolge die Landdros Hof Wet verwyder van die bank weens beweerde korrupsie. Die hooflanddros, Desmond Nair, is geskors van die rol dur die Minister…

Shoprite sê Woolworths die stryd aan

Die Shoprite kettinggroep het pas aangekondig dat hy Woolworths die stryd aansê om goeie gehalte voedsel aan die verbruiker beskikbaar te stel. Met Woolworths wat tans op die voorpunt staan…

Tito begroting sonder verbeelding

Die Minister van Finansies se begroting bevat enkele pluspunte, maar oor die algemeen beskou, sal dit nie Suid-Afrika se boeke laat klop nie. Die positiewe nuus vir verbruikers is dat…

Virus kan SA hard slaan

Die moontlikheid dat die koronavirus ook met sy vernietigende veldtog kan toeslaan op Suid-Afrika, word nie uitgesluit nie, en kan die sukkelende ekonomie ernstig benadeel. Die Shoprite Groep se Hoof…

Soweto word geboelie

Eskom is besig om Soweto te boelie deur die krag af te sny weens die wanbetaling en die agterstallige R18 miljard wat maar net nie betaal word nie. Nou protesteer…

E-Tol – die volgende krisis

Dit mag wel die vreugdevure laat brand as die ANC-regime die e-tol finaal afskaf in Sentraal Transvaal, maar kenners vra wat gaan word van die massiewe skuldlas. Dit is nie…

Seëvierende Trump as die held van Indië

President Donald Trump het nie net ’n besonder verwelkoming geniet toe hy en die Eerste Dame van Amerika voet neergesit het in Indie nie. Hy het ook geslaagde onderhandelings gevoer…

Swaargewigte in CDU leierskapstryd

Na weke van spekulasie, het verskeie hoë profiel lede van die Christen Demokrate Unie (CDU) in Duitsland nou bekendgemaak dat hulle beskikbaar is as kandidate om die partyleier te word….

Nog ’n Trump belofte bewaarheid

Nog ’n verkiesingsbelofte van die Amerikaanse president, Donald Trump, sal binnekort bewaarheid word wanneer die ondertekening van ’n vredesooreenkoms met die Taliban in Afghanistan onderteken word. Die VSA se Minister…

Liechtenstein koninklikes verloor hofsaak

Die koninklike familie van die klein onafhanklike staat  Liechtenstein het ’n belangrike hofsaak verloor oor eiendom wat deur die destydse regering van Tsjeggoslawokye genasionaliseer is na die Tweede Wêreldoorlog en…

Stiergevegte bly wettig in Peru

Die kulturele vertonings van stiergevegte bly wettig in Peru nadat die hof nie genoeg stemme gekry het wat die gevegte kon stop nie. Diere beskermings aktiviste het die saak na…

Ou dorp van 12,000 jaar verdwyn

Elke dag kom honderde mense bymekaar op die walle van die Tigris rivier in die suidooste van Turkye om te kyk hoe ’n 12,000 jaar oue dorp geleidelik verdwyn voor…

Egipte se legendariese leier oorlede

Hosni Mubarak, het Dinsdag heengegaan , maar die Egiptiese leier wat 91 jaar geleef het, is iemand wat nooit gedink het dat hy eendag die president van sy land sou…

Gee terug die sardiens

Ernstige kommer bestaan dat daar groot fout is met sardiens, en deurlopende pogings om die kopers publiek bewus te maak daarvan dat hulle nie die geblikte sardiens moet eet nie,…

Van Rooyen klim in gholf ranglys

Die Suid-Afrikaanse gholfspeler, Erik van Rooyen, het met uitstekende spel die afgelope naweek derde plek behaal in die Meksikaanse toernooi in Meksiko stad. Van Rooy het met 15 onder baansyfer,…

SA Express skrik nie vir bankrotskap

Die adjunk-minister van Openbare Ondernemings, Phumulo Masualle, reken daar is steeds ’n toekoms en handels geleenthede vir die bankrot SA Express. Die adjunk reken daar is nog geleentheid vir die…

Mboweni se uitdagings van vandag

Die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, sal vandag sy begrotingsrede in die parlement lewer, en ekonome voorspel niks goed vir die inwoners van die land nie. Na verwagting…

Soweto en Eskom in geveg

Die inwoners van Soweto is nou kwaad vir Eskom en sê die kragvoorsiener is nie ”beskikbaar” om te skakel met hulle nie, en misluk in hulle verpligtinge om herstelwerk aan…

Gupta broers effektief “vry”

Die Gupta broers is effektief vry van vervolging in Suid-Afrika nadat die Verenigde Arabiese Emirate besluit het om die ANC regering se versoek om uitlewering van die hand gewys het….

Flagstaff na 20 jaar geen water

Die Oos-Kaapse dorpie Flagstaff se inwoners is baie moedeloos nadat hulle alles moontlik probeer het om kraanwater te kry by hulle wonings. Die ANC regering het in 1998 aan die…

Suid-Korea in virus krisis

Die owerheid in Suid-Korea het drastiese stappe aangekondig om die koronavirus se verspreiding te bekamp, maar dit lyk of die vinnige verspreiding nie maklik hok geslaan kan word nie. Met…

Minister nie beskikbaar as kanselier

Berigte uit Berlyn, Duitsland, dui aan dat die Minister van Gesondheid, Jens Spahn nie beskikbaar is as kandidaat vir die amp as kanselier nie. Talle hooggeplaaste lede van die Christen…

Lesotho premier onder hewige druk

Die omstredenheid rondom die Eerste Minister van Lesotho het toegeneem en die druk om te bedank word al hewiger nadat berig is dat hy uiteindelik in die hof sal verskyn…

Virus: Ongewone maatreëls

In Oostenryk word treine wat uit ander lande die land binnegaan, gestop en al die passasiers aan boord word getoets vir moontlike infeksie. In Sjina is die parlementsitting wat deur…

Brittanje: Sokker bevorder dementia

Dementia, wat deur verskeie wetenskaplikes beskou word as die voorloper tot Alzheimer, word volgens wetenskaplikes bevorder deur te vroeg te begin om sokker te speel. Die Britte het nou begin…

Koronavirus word wêreldwye epidemie

In Italië is 220 nuwe gevalle binne 24 uur aangemeld, in Suid-Korea is 60 aangemeld, in Japan is 23 nuwe gevalle en in Iran is 12 sterftes aangemeld. Sjina het…

SA Express se skuldlas groei

SA Express is krediteure R2,7 miljard verskuldig en die skuldlas groei daagliks, en die sake reddingspan se woordvoerder wys ook daarop dat die skuldlas al vinniger groei. Die lugredery se…

Wits vise-kanselier bedank

Adam Habib, vise-kanselier van die Wits Universiteit, het sy bedanking aangekondig en verlaat Suid-Afrika om hom in Engeland te vestig. Hy het gewaarsku dat die wetteloosheid om ongemaklik gemaak het,…

Uit my Kuierkombuis

Deesdae probeer ons allerhande kragbesparende kortpaaie en kombuistoebehore val ook in hierdie kategorie!   Indien u ‘n elektriese driehoek  toebroodjie rooster (snackwitch),  het,  kan u hom nader trek vir vandag se…

Ope brief aan die Staatspresident

Uitgereik deur die Sentrale Kerkekommissie van die Afrikaanse Protestantse Kerk Geagte Meneer die Staatspresident, U het Christene by meer as een geleentheid opgeroep om as morele kompas vir die land…

Tito mik na Salarisse en Koopbelasting

Donderdag se begrotingsrede deur die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, sal waarskynlik fokus op ’n paar aspekte om die dreigende bankrotskap te voorkom. Finansiële kenners en politieke ontleders…

Vroue landbouer oorleef aanval

Minnie Jacobs is ’n jong dame van die Vrystaat wat getoon het dat sy ’n uiters begaafde boerin is wat ook al in 2016 die toekenning ontvang het van “vroulike…

Skenking van miljoene Rand weg

’n Multi-miljoen Rand uitbetaling deur die Nasionale Lotery aan die Cape Town Minstrel Carnival Association is bedoel om ’n “Carnival Heritage Museum” tot stand te bring. Die uitbetaling is reeds…

Transvaal in afwagting oor tol-stelsel

Di ANC regering se stilswye oor die toekoms van die E-tol stelsel laat mense met frustrasie nadat beloftes gemaak is dat dit spoedig gefinaliseer sal word. Die elektroniese tol-stelsel is…

VSA: Sanders dalk Demokrate se ondergang

Die Amerikaanse senator, Bernie Sanders, het ook die Nevada koukus verkiesing gewen, en die Demokrate se hoop laat vervaag dat Joe Biden of Bloomberg die finale kandidaat sal wees teen…

rolex replicas for sale