SA Krieket se barbaaragtige speler

Die krieketbase van SA het in ’n netelige posisie beland nadat hulle belangrike speler, Rabada, hom byna soos ’n barbaar gedra het op die veld.

Benewens die feit dat hy die Internasionale Kode vir keieketspelers vir ’n vierde keer verbreek het met sy liederlike optrede teenoor die ander spelers, het hy tydens die toetswedstryd in Port Elisabeth sy werklike karakter getoon.

Die het die krieketbase verplig om hom te skors van die vierde toetswedstryd wat in Johannesburg sal plaasvind, en is hy ook met 15% van sy wedstryd geld beboet.

Waarnemers en krieket liefhebbers se Suid-Afrika het nie sulke barbaarse optrede nodig van sy spelers nie, en Rabada behoort nie weer opgeneem t word in die Protea span nie, en is verbasing uitgespreek dat hy reeds drie keer tevore ook die Internasionale Kode oortree het, sonder om geskors te word..