Die OB veg teen Cyril

Busisiwe Mkhwebane

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het weer haar verslag oor Cyril Ramaphosa verdedig, en haar regsverteenwoordiger het ook hieroor kommentaar gelewer.

Die OB se geveg met die ANC president handel oor die verkiesingsveldtog se befondsing, en nie net ’n standpunt oor geregtigheid nie, maar sy veg om “verantwoordbaarheid van maghebbers in die openbare sektor” aan te spreek.

Daarbenewens geld ook ’n tweed aspek, naamlik dat Ramaphosa se argumente “spesiale behandeling” moet kry, nooit deur haar kantoor toegelaat word nie, en ook nie aan sy voorganger, Jacob Zuma, oorweeg is nie.

Om hieroor uitsluitsel t kry, het die OB se regsverteenwoordigers verlede week argumente in die verband geliasseer by die Hooggeregshof in Pretoria.

Waarnemers het daarop gewys dat die hofgeding kan lei tot ernstige gevolge vir die president, maar kan ook boemerang op die Openbare Beskermer.