Die nare tradisie van Hillbrow

Wat deur volksvreemdes as ’n beroemde tradisie van Hillbrow bestempel word, is in die oe van beskaafde mense ’n nare gewoonte.

Hillbrow gedenk sedert 1990 die sogenaamde einde van apartheid, en demonstreer hulle gevoelens deur wasmasjiene, tuimeldroërs, yskaste, stowe en mikrogolfoonde uit hoe geboue te gooi wat met ’n gevaarlike plofgeluid op die beton sypaadjies beland.

Die toerusting wat gewoonweg nie meer in werkende toestand is nie, en wat deur swart inwoners uit 12 verdieping geboue waar hulle woon, uit te gooi, het genadiglik nog nie een mens se lewe geëis nie.

Op 1 Januarie elke jaar lyk Hillbrow niks anders as ’n smerige woonbuurt iewers aan die Witwatersrand nie.

’n Ondersoeker sê dit gebeur van tyd tot tyd dat blankes se woonhuise die teiken word om elektriese ware te steel ter vervanging van dit wat deur ’n venter gegooi is en ’n straat of sypaadjie besoedel het.