Cele, verduidelik jou dom siening

Woedende blanke wapen eienaars wil weet waarom die Minister van Polisie, Mbeki Cele, so ’n dom opmerking gemaak het gedurende die afgelope week.

Cele het gesê die ideale toestand sal wees dat geen inwoner van die land enige wapens besit nie.

Blanke wapen eienaars wil weet wat hulle verkeerd gedoen het en eis dat die minister verduidelik waarom hy ’n situasie wil skep wat blankes van hulle wapens ontneem word.

Blankes sê dat 99.7% van alle blanke wapen eienaars verantwoordelik optree met hulle skietgoed, maar dat swartmense, waarvan baie die minister se waarskynlike ondersteuners is, die diewe is wat mense doodskiet met gesteelde vuurwapens.

Wapen eienaars sê die groot gevaar is ook geleë in die SA Weermag en die polisiediens waar wapens dikwels wegraak en deur skurke aangewend word om moorde te pleeg.

Miskien moet die minister dit oorweeg om die polisie of beter te keur, of om hulle wapens af te neem omdat hulle dikwels onverantwoordelik optree.