Daily Archives: January 28, 2020

Adv. Jurg Prinsloo kap ANC oor grond onteiening

Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het sterk tevelde getrek teen die ANC oor die regering se koers met grond onteiening. Die skokkende onthulling is in die afgelope naweek…

Wie sal regeer?

Dit is duidelik dat Suid-Afrika op finansiële gebied so broos geword het, dat algehele armoede, met die uitsondering van ’n klompie rykstes, gaan lei tot die noodwendige verandering in regeerders….

Uit my Kuierkombuis

Na die Desember vakansie is die koekie- en beskuitblikke nou behoorlik leeg!  Vandag gaan ons ‘n heerlike growwe beskuit bak wat vroegoggend saam met die eerste beker koffie of …………

Likwidasie van Oakbay weer op tafel

Die Tegeta Exploration en Resources het weer ’n aansoek om likwidasie van die Gupta maatskappy, Oakbay Investments opgestel. Die Tegeta instansie is op jag na die R402 lening deur die…

Eise vir mediese nalatigheid styg

Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope…

SA se “R2 miljoen plus” beroepe

Die hoof beamptes in finansiële sektore, finansiële direkteure en hoofde van Menslike Hulpbronne is onder die mees hoogbesoldigde beroepe wat in SA van toepassing is. In die nuutste verslag van…

SAL krisis word ANC nagmerrie

Die mededinging om die SAL verniet te kry, sal nou begin, wat die swakste staatsbeheerde entiteit het nou letterlik geen waarde nie. Die regering se onvermoë om sy belofte na…

Kry SA nog kernkrag sentrales?

Dit hang op almal se lippe: Sal Suid-Afrika se regime dit oorweeg om nog ’n kernkrag elektrisiteit opwekking sentrale aan te koop wat soortgelyk is aan die Koeberg sentrale. Suid-Afrika…

Tembisa hospitaal krisis onopgelos

Die uitbreek van ’n super-insek in die Tembisa hospitaal het tien lewes geëis wat die fokus plaas op die swak personeelbestuur en die krisis in die regering se staatshospitale, het…

Sjinese wapenindustrie tweede grootste

Uit die jongste verslae wat vrygestel is, word beraam dat Sjina nou die wêreld se tweede grootste wapenvervaardiger is, en is nog ver agter die Verenigde State van Amerika. Sjina…

Brasilië en Indië sluit talle ooreenkomste

President Jair Bolsonaro van Brasilië en die Eerste Minister van Indië, Narendra Modi, het 15 ooreenkomste onderteken wat die twee lande nader aan mekaar bring met handelsbetrekkinge. Beide lande, wat…

Spanjaarde steun Venezuela opposisieleier

Die opposisieleier in Venezuela, Juan Guaido, was die middelpunt van duisende Spanjaarde wat hom ondersteun tydens sy besoek in Madrid. Guaido het saam met die optoggangers beweeg tydens ’n massa…

Boeing toets nuwe tuig suksesvol

Die twee Boeing 737 vliegtuie wat die vliegtuig vervaardiger se aansien geskaad het nadat beide op dieselfde wyse neergestort het wat vir al hulle passasiers se dood verantwoordelik is, word…

Bejaarde dame wen nuwe aktrise prys

’n Voormalige fotograaf, Benedicta Sanchez, van Spanje het ’n rustige lewe gevoer as afgetredene tot sy aan ’n kompetisie deelgeneem het. Die 84-jarige dame het oornag beroemd geword in haar…

Brasilië: Oorstromings eis talle lewens

Tenminste 30 mense het omgekom na twee dae van swaar en aanhoudende reën in die suidelike deel van Brasilië, wat veel minder is as ’n jaar gelede toe meer as…

Kragtige aardbewing skud Turkye

’n Kragtige aardbewing in die Elazig provinsie van Turkye het die lewens van minstens 60 mense geëis, terwyl menige geboue ineen gestort het. Die skudding wat 6,8 geregistreer het op…