Daily Archives: January 27, 2020

Eienaar vasgevat wat 309 km p.u. jaag

Met ’n Audi TT het die eienaar die spoedgrens in ’n 120 km sone oorskry deur 309 km per uur te ry op ’n openbare pad waar hy gevang is….

Omstrede OB se dae getel?

Dit lyk of die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se dae getel is indien gelet word op die reaksie van sekere parlementslede nadat die aangeleentheid oor haar geskiktheid as OB…

Sakeleiers bekommerd oor ekonomie

Dit is ’n skrale 15% van die Hoof Uitvoerende Beamptes van sakeondernemings wat nog ’n positiewe uitkyk het op die Suid-Afrikaanse ekonomie se vooruitsigte. Hulle is steeds baie oortuig en…

SA miljardêr gekies in Davos

Die miljardêr Patrice Motsepe is in Davos gekies tot die raad van die Wêreld Ekonomiese Forum, tydens die byeenkoms die afgelope week. Motsepe is ’n sakeman en stigter van African…

SAL kan net Januarie salarisse betaal

Die bankrot, staatsbeheerde SAL redery sal daarin slaag om sy personeel se salarisse vir Januarie te betaal, maar dit is waar alles eindig. Met ’n bankrot regering wat nie sy…

Nuusflitse

Diepsloot in oproer Inwoners van Diepsloot het die strate ingevaar en paaie blokkeer met brandende bande en versperende klippe.  Dit volg na die dood van ʼn polisie offisier verlede Vrydag. …

Motor rubriek – Volkswagen Amarok Canyon V6

Dit is 10 jaar sedert Volkswagen tot die “groot bakkie” wêreld toegetree het met die Amarok en dit het van krag tot krag gegaan. Wat dit baie gewild maak is…

Australië: Twee ervare vlieëniers sterf

Twee Amerikaanse vlieëniers, wat beide as ervare en gesoute vlieëniers bestempel is, het omgekom toe hulle met ’n Hercules vliegtuig besig was om bosbrande in Australië t bestry. Die Hercules…

Noord-Korea: Nuwe buitelandse minister aangestel

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong Un het sy voormalige verdedigingsmag se bevelvoerder aangestel as die nuwe Minister van Buitelandse Sake. Ri Son Gwon, die Verdediging se bevelvoerder, wat…

Meksiko keer honderde onwettige immigrante

Die owerheid in Meksiko het sterk opgetree met nuwe maatreëls teen onwettige immigrante uit Sentraal Amerika wat gepoog het om oor die grens vanaf Guatemala na Meksiko te beweeg. Die…

Poetin stel nuwe adviseur aan

President Vladimir Poetin van Rusland het kort na hy sy nuwe kabinet aangekondig het, ook aangekondig dat die vorige Minister van Finansies, Maxim Oreshkin, aangewys is as sy adviseur. Die…

Iran: VSA stel meer sanksies in

Die Verenigde State van Amerika het die naweek aangekondig dat hy minstens nog twee maatskappye op sy swartlys geplaas het en sanksies ten hulle verskerp. Die een maatskappy is gestasioneer…

Korona virus: Sjina sluit tien stede

Die vinnige verspreiding van die Korona virus in Sjina, het die owerheid veplig om veel strenger maatreëls in te stel om die verspreiding te bekamp. In ’n verklaring se die…

Sjina: Negatiewe uitwerking van virus op ekonomie

’n Negatiewe resultaat is reeds merkbaar op ekonomiese gebied in Sjina as gevolg van die Korona virus wat reeds 60 lewens geëis het. Intussen het die pasiënte wat korona virus…