ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 24, 2020

Perspektief: Slagoffers?

Ons het die punt bereik waar die verval van Suid-Afrika nie meer ontken kan word nie. Die liberale dampkring het nou begin met ‘n hernieude kaping van die openbare debat,…

Is bestekopname nodig?

Die uiters haglike toestand waarin Suid-Afrika hom bevind, het die vraag laat ontstaan of dit nog nie tyd geword het om ’n bestekopname te maak van alles wat in 25…

Minister se somme klop nie

Die Minister van Landbou, Thoko Didiza, sê sy wil sien dat heinings opgerig word tussen die gebiede wat beskerm word, en die bek-en-klouseer gebiede. Landbouers sê dit mag wel klink…

Eskom steier met kraglewering

Die bankrot kragvoorsiener het nou so vêr gegaan as om sy nood reserwes aan te wend in ’n poging om beurtkrag te ontduik. Die diesel opwekker eenhede is ingespan om…

Rassisme word verberg by Stellenbosch

Studente is weereens behep met die sogenaamde rassisme wat dur blankes toegepas word, en kla oor dinge wat niks met rassisme te mak het nie, sê ’n opvoedkundige wat anoniem…

Fikile sê wetteloosheid word nie geduld

Die regime se Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het aan ander ANC hooggeplaastes gesê dat wetteloosheid nie geduld sal word nie. Met sy toespraak voor die leiers gedurende ’n vergadering…

De Ruyter se onmoontlike taak

Dat Eskom in ’n benarde posisie verkeer, is algemene kennis, en strek nou tot in die buiteland waar beleggers hoogstens beloftes maak, maar nimmer tot die daad sal oorgaan om…

Nuwe party glo ANC versnel revolusionêre klimaat

Die ANC versnel die skepping van ‘n kommunistiese rewolusionêre klimaat in Suid-Afrika Daar kan geen twyfel meer wees dat die ANC besig is omdie skepping van ʼn kommunistiese rewolusionêre agenda…

Moody’s gradering waarsku SA

Die afgradering van die Landbank tot rommelstatus, en Eskom wat versien om benede rommelstatus gegradeer te word, behoort ’n ernstige waarskuwing vir Suid-Afrika, en in besonder vir die ANC regime…

Paniek verhoog oor Sjinese virus

Gedurende die afgelope 24 uur het die vreemde virus wat longontsteking veroorsaak, 17 mense se dood veroorsaak, en die aantal mense wat infeksie opgedoen het, het verdubbel. Woensdag is gerapporteer…

President van Brasilië al meer gewild

Die konserwatiewe president van Brasilië, Jair Bolsonaro, is volgens die jongste meningsopname geloof vir sy goeie regering. Die deelnemers aan die opname het hom veral geloof vir sy maatreëls wat…

Toenemende verset teen Franse president

Dit is nie net die werkersklas in die groter stede wat protesteer teen president Macron se pensioen hervormings nie, want nou word kragonderbrekings deel van die protes. Die Energie werkers…

Griekse regte verkies tot president

Die mees senior regter van Griekeland, Katerina Sakellaropoulou, het die land se eerste vroulike president geword toe parlementslede haar verkies het as die land se nuwe staatshoof. Die verkiesing word…

Sjina wil Taiwan onderdruk

Die Sjinese Minister van Buitelandse Sake sê dat die land se sentrale regering besonderlik omgee, meer as enige iemand anders, vir die gesondheid en voorspoed van sy Taiwanese kamerade. Die…

Diesel-skandaal kos MB miljoene

Die Daimler motorvervaardigers in Duitsland het ’n aanslag ontvang om €1.6 miljard te betaal vir die kullery in die diesel-skandaal van 2019. Die vervaardiger van Mercedes Benz motors het glo…

rolex replicas for sale