Daily Archives: January 23, 2020

Hulp aan CVO skole

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds is in proses om weer vanjaar hulp te verleen aan ’n aantal skole waar die finansies maar knyp. Die hulp gaan vanjaar na sewe…

ELIA EN DIE BAÄLPROFETE.

Ten spyte van die Godsvolk se sonde en ongeloof – die Here hou nie op om genadig te wees nie. Op ‘n stadium – daar is die goddelose koning Agab…

Nuusflitse

Kragonderbrekings se koste Eskom se kragonderbrekings het die land meer as R120 miljard gekos en beurtkrag gaan die land nog ‘n verdere twee jaar teister.  Dit is volgens die WNNR…

E-Sigarette is gif

In ‘n sterk bewoorde verklaring het die VN Gesondheid Agentskap die gebruik van elektroniese sigarette veroordeel.  Volgens die agentskap is die sigarette nadelig vir verbruikers en omstanders wat blootgestel word…

Gwede Mantashe se Necsa raad

Gwede Mantashe het kort nadat hy Dave Nicholls aangestel het as hoof van Necsa, ook die nuwe raadslede bekend gemaak. Mantashe het geen ander keuse gehad as om ’n ervare…

Transnet maak reg om hoof aan te stel

Die Transnet Raad van Direkteure het sy lys van aansoekers opgestel wat die groep se kandidate is vir die pos as Hoof Uitvoerende Beampte. Die lys name met besonderhede is…

Vreemde virus versprei blitsvinnig

Die Sjinese bevolking is in paniek oor die vinnige verspreiding van die nuwe longontsteking virus wat nou reeds 17 lewens geëis het. Woensdag het die aangemelde gevalle wat in hospitale…

Eskom geblameer oor werkloosheid

Die stygende werkloosheid wat tans ondervind word, word deur mynhuise en sakelui voor die deur van Eskom gelê wat onsekerheid veroorsaak met sy patetiese dienslewering. Met verskeie instansies wat die…

Sisulu in spervuur oor Shaik

Lindiwe Sisulu het nou in die spervuur beland nadat dit bekend geword het dat sy Menzi Simelane en Mo Shaik aangestel het as deel van haar Departement se Reaksie-span. Beide…

Die SA dilemma in Davos

Die Wêreld Ekonomiese Forum wat in Davos gehou word, het genoeg elemente om die ANC se Tito Mboweni slaaploosheid te besorg. Die groot probleem van SA is juis sy uiters…

Poetin kondig nuwe kabinet aan

Die Russiese President Vladimir Poetin het sy nuwe kabinet aangekondig in minder as ’n week nadat die Eerste Minister onverwags bedank het. Die premier se bedanking hou verband met die…

EU: Britte wil vriendskap handhaaf

Brittanje wil in die toekoms, na uittrede by die Europese Unie, steeds ’n verhouding van vriendskap en samewerking handhaaf. Dit is die jongste uitspraak van die Britse Eerste Minister, Boris…

Dood Trump vir $3 miljoen

’n Parlementslid van Iran het ’n prysgeld van $3 miljoen aangebied vir die persoon wat president Donald Trump om die lewe sou bring. Die politieke figuur sê Iran kon ’n…

Al meer Duitsers volg 2 beroepe

Meer as drie miljoen mense in Duitsland werk vir meer as een instansie, en baie doen dit weens finansiële druk wat ondervind word. Die tendens het opposisie leiers laat vra…

Oud-Interpol hoof kry tronkstraf

Die voormalige hoof van die wêreldbekende Interpol het erken dat hy meer as $2 miljoen aan omkoopgeld ontvang het, wat hom nou 13 jaar agter tralies sal besorg. Meng Hongwei…