ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 22, 2020

Telkom bevestig afleggings gaan voort

Die beoogde afleggings van 3,000 Telkom werkers gaan waarskynlik binne enkele weke plaasvind, en dit sal die werkloosheid syfers nog verder in die rooi laat beland. Die kommunikasie entiteit verkeer…

ANC swig oor kragvoorsiening

Die ANC regime het uiteindelik besef dat Eskom nie instaat is om voldoende, en volhoubaar, krag te lewer aan die verbruikers nie. Die nuus dat die regering ingestem het daartoe…

SAL gaan waarskynlik val

Die bankrot regering kon nie betyds R2 miljard bymekaar skraap om die ewe bankrot SAL van ondergang te red nie, en nou word dit donker vir die redery se toekoms….

Kommer oor SA se vreemde longontsteking

Die vreemde longontsteking wat bekend staan as ’n bakteriese toestand (Klebsiella) wat vroeër die dood van 10 babas  in die Tembisa Hospitaal veroorsaak het, kan moontlik weer na vie oppervlakte…

Nuusflitse

Ver linkse DA soek een geslag toilette Die leier van die DA in die Wes-Kaap, Bonginkosi, het voorgestel dat die toilette by die Kaapse Lughawe nie meer vir geslagte gereseveer…

Nog ’n blanke moet regmaak

Die hoog gerespekteerde David Nicholls, wat lang jare betrokke was in SA se kernaanleg by Koeberg, is nou teruggeroep om die gemors reg te maak. Die Minister van Energie, Gwede…

Kaapstad vernietig plakkerskamp

Woordvoerder weier om te sê hoeveel plakkershutte in Zweledinga vernietig is nadat die Kaapstad munisipaliteit besluit het om dele daarvan te sloop. Die plakkershutte is die afgelope naweek platgevee wat…

Iran vra VSA se hulp

Iran het versoek dat die VSA sy hulp sal verleen met toerusting om die inligting af te laai van die swart kassie van die neergeskiete Boeing 737. Die Boeing van…

Tweespalt in Noorweë oor IS vrou

Die Minister van Finansies in Noorweë, Siv Jensen, en haar konserwatiewe Progressiewe Partysal bedank uit die koalisie regering met die kabinet se besluit om hulp te verleen aan ’n vrou…

Wêreld Nuusflitse

Iran Iran het besluit om nie die Wêreld Ekonomiese Forum beraad in Davos, Switserland by te woon ie, en verkies om “sy agenda te verande”, maar waarnemers reken hy skrm…

Taiwan opposisieleier in verleentheid

Uitgedryf uit Sjina nadat hy deel was van die verloorders tydens die Sjinese burgeroorlog, het Taiwan se grootste opposisieparty se leier nou ook ’n nuwe krisis na afloop van die…

Sjina vind meer gevalle van vreemde virus

Veiligheidsmaatreëls word wêreldwyd ingestel om te voorkom dat die nuwe, onbekende virus wat in Sjina te voorskyn gekom het, te blokkeer. Die virs wat verbind word aan ’n longontsteking virus…

Wêreld se rykstes besit te veel

Die wereld se rykstes, wat in totaal 2,153 mense is, beheer meer geld as wat die armste 4,6 miljard mense gesamentlik besit. Die besonderhede is gedurende 2019 in ’n lywige…

Iran tjank oor sport sanksies

Iran se sokker federasie sê sy land sou die 2022 Wêreldbeker toernooi aangebied het, maar dat dit nie meer gaan plaasvind soos wat verwag is nie. Die federasie sê hy…

rolex replicas for sale