Daily Archives: January 21, 2020

Die skande van SA

Die eens dinamiese, vooruitstrewende en die modelstaat van Afrika het skielik verander tot die grootste skande wat n land op hom kan haal, en daardie skandes gaan die inwoners nog…

Uit my Kuierkombuis

My tannie kon altyd die lekkerste sagopoeding maak.  Alhoewel ek ook ‘n paar keer dit gemaak het,   was ek op die uitkyk vir ‘n sagoresep wat sommer so vinnig-vinnig gemaak…

SA dop die toets

Suid-Afrika is een van die lande wat die swakste presteer in terme van sosiale mobiliteit volgens die jongste verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum. Die toestand in SA is haglik…

Moet nie vir Gordhan afdank nie

Die Ahmed Kathrada Stigting het ’n ernstige beroep op die regering en op Cyril Ramaphosa gedoen om nie oorweging te geen aan die moontlikheid om Pravin Gordhan af te dank…

Stadige internet in SA

Die gesukkel met die stadige internet in Suid-Afrika word grootliks toegeskryf aan die ondersese optiese kabel wat iewers langs die Afrika kus gebreek het. Die vertraging om die kabel te…

Nuusflitse

Regering deel weer uit Die regering het aan SAL beloof dat hul ʼn verdere R2 miljard reddingsboei sal gee om die entiteit in die lug te hou.  Dit bring die…

Skaduagtige aanstellings deur Sisulu

Die Minister van Menslike Hulpbronne, Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het kritiek ontvangl met die aanstelling van Mo Shaik em Menzi Simelane as spesiale adviseurs by Menslike Bronne.  Simelane se…

Kuberkrakers wou “passwords” verkoop

Twee kuberkrakers is betrap wat gepoog het om gesteelde date van meer as 10,000 rekenaargebruikers te verkoop saam met die mense se toegangskodes. Die twee, waarvan een in Nederland en…

Wêreld se kortste man sterf

Die 27-jarige man se gegewens is opgeteken in die Guinness World Records, maar het verlede week sy laaste asem uitgeblaas. Die man van Nepal, Khagendra Thapa Magar, was egter nie…

Sagteware probleme in Boeing gevind

Die Amerikaanse vliegtuig vervaardiger Boeing het in ’n verklaring gese hulle wil hulle kliënte en hulle verskaffers op hoogte van sake hou, en maak bekend dat nog foute in die…

Elon Musk se ruimte toetse suksesvol

Nasa sê die jongste toetse was ook die “laaste mylpaal” voor twee van sy ruimtevaarders met Elon Musk se SpaceX in stede van Rusland se Sovuz die ruimte in gestuur…

Demokrate druk Pompeo om te getuig

’n Komitee van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het gedreig om die Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, te dwing om onder kruisverhoor te getuig. Die getuienis wat geëis word,…

Myanmar: Sjina maak dosyne ooreenkomste

Sjina en Myanmar het dosyne nuwe ooreenkomste aangegaan wat Myanmar se infrastruktuur sal verbeter nadat die land deur die Weste geïsoleer is. Die Suid-Asiatiese nasie het Beijing genader om hulp,…

Iran moet versigtig wees met woorde

President Donald Trump van Amerika sê Iran se Opper leier, Ayatollah Ali Khamenei, moet baie versigtig wees met wat hy sê. Die waarskuwing volg nadat Khamenei oorhaastige kritiek uitgespreek het…