Daily Archives: January 20, 2020

Sjina: Vreemde virus eis twee lewens

Twee mense het reeds gesterf en dosyne het reeds infeksie opgedoen van ’n nuwe, onbekende virus wat aan longontsteking verband het. Tot hede is geen mens-tot-mens infeksie waargeneem nie, maar…

Suider-Afrika se hongersnood bedreiging

Suid-Afrika is een van verskeie state in Suidelike Afrika wat deel uitmaak van die 45 miljoen mense wat die komende wintermaande ’n hongersnood in die gesig sal staar. Die agt…

Ekonome pessimisties oor wêreld tendense

Twee van FNB se ekonome het duidelik laat blyk dat die jongste gebeure op die wêreld se ekonomies platforms geen positiewe invloed sal meebring van Suid-Afrika nie. In ’n gesprek…

Telkom afleggings nie finaal

Die regering as Telkom se grootste aandeelhouer het gevra vir ’n dringende vergadering om die maatskappy se plan vir die aflegging van duisende oortollige werkers te bespreek. Telkom het vroeër…

Werksgeleenthede word al minder

Met die jongste aankondiging van Telkom dat hy voorsien om sowat 3,000 werksgeleenthede af te skaf, het die mynbedryf nou ook gewaarsku dat dieselfde roete gevolg gaan word. Glencore en…

SAL se Martin Kingston bedank

Die SAL direkteur, Martin Kingston het bedank uit sy pos, en die stap is verwelkom deur die kommunisties gesinde Numsa vakbond sowel as die vakbond Sacca. Die twee vakbonde het…

Nuusflitse

Wiskunde geskrap as vak Meer as 300 skole landwyd het Wiskunde as keuse-vak geskrap en vervang met Wiskundige Geletterdheid.  Laasgenoemde is baie makliker as Wiskunde maar geld nie vir toelating…

SA Krieket se barbaaragtige speler

Die krieketbase van SA het in ’n netelige posisie beland nadat hulle belangrike speler, Rabada, hom byna soos ’n barbaar gedra het op die veld. Benewens die feit dat hy…

Motor rubriek – Citroën C5 Aircross 1,6 THP

Aanvanklik het die Franse motor vervaardigers hulle tydelik onttrek uit SA maar daar is egter daarteen besluit en Peugeot-Citroën is terug in SA met onderneming van beter diens. Die Citroën…

Bolivië in politieke stryd gewikkel

’n Voormalige Minister van Buitelandse Sake van Bolivië en ’n landbouer beplan om as kandidate te registreer vir die amp van president en visepresident in die komende verkiesing. Bolivië verkeer…

Taliban wil skietstilstand beding met VSA

Die Taliban terreurgroep wil ’n 10-dae skietstilstand implementeer met die Amerikaanse troepe , asook ’n vermindering in onluste en geweld teenoor die Afghanistan weermag terwyl samesprekings gevoer word met die…

Oekraïne premier bied bedanking aan

Die Eerste Minister van die Oekraïne, Oleksiy Honcharuk, het aangebied om te bedank nadat ’n klankopname getoon het dat hy klaarblyklik die land se president gekritiseer het. Sy eerbare optrede…

Elf VSA troepe behandel vir skok

Van die 1,500 Amerikaanse troepe moes elf vir skok behandel word nadat Iran ’n missiel afgevuur het op die basis waar hulle gestasioneer is. Die Amerikaanse soldate het vooraf kennis…

Australië: Reën blus die verteerde vuur

Wydverspreide donderstorms het die ergste bosbrande in Australië geblus, en het die hele land gesug van verligting wat ook die jare van droogte beëindig het. Die miljoene gebede wat opgegaan…

VSA-Sjina handelsooreenkoms bly broos

Die handelsooreenkoms wat slegs ’n Fase Een is tudden Amerika en Sjina, is nie net broos nie, maar ook wankelend te midde van die groot spanning tussen die wereld se…

Wêreld vrees Sjinese vark siekte

’n Siekte wat miljoene varke laat vrek het in Sjina, word wêreldwyd beskou as een van die ergste bedreigings wat varkboere in Europa en Amerika kan vernietig op ekonomiese gebied….