ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 17, 2020

Vakbonde spring op Telkom

Die vakbonde, wat almal geskoei is op die kommunistiese stelsels van weleer, wil nou probeer voorkom dat Telkom ontslae raak van 3,000 werkers wat klaarblyklik net ’n finansiële las op…

Necsa raadslede bedank gesamentlik

Die Kernkrag Energie Korporasie van SA (Necsa) se oorblywende lede van die raad het almal bedank wat ook onmiddellik van krag is. Die lede het in ’n gesamentlike brief hulle…

Nuusflitse

SAL verkoop vliegtuie Die SAL het aangekondig dat hy nege van sy Airbus vliegtuie op tender uitgesit het vir moontlike kopers.  Hy het ook 15 spaar motore van die A340-300…

Eskom se jongste eise is gekheid

In die hofsaak tussen Eskom en Nersa, is die land op die drumpel vn n massiewe ineenstorting wat elke kragverbruiker ten nouste sal raak. Eskom eis dat Nersa goedkeuring moet…

SAL kan gelikwideer word

Die SA Lugdiens is weer in die onbenydenswaardige posisie nadat R2 miljard wat aan hulle belowe is deur die Tesourie, nog nie in betaling gerealiseer het nie. Met skuldeisers wat…

Cele, verduidelik jou dom siening

Woedende blanke wapen eienaars wil weet waarom die Minister van Polisie, Mbeki Cele, so ’n dom opmerking gemaak het gedurende die afgelope week. Cele het gesê die ideale toestand sal…

Spoor agentskap se koers soos Eskom

Die nuwe administrateur, Bongisizwe Mpondo, het gesê die Raad van direkteure en die topbestuur wat verander is, raak die hele bedryf van Prasa. Die Passenger Rail Agency van SA (Prasa)…

Damme se watervlak styg

Die watervlakke in Suid-Afrika se grootste damme is besig om geleidelik te styg, maar daar is steeds rede vir kommer dat die reënlose wintermaande dalk te vinnig naderkom. Meting toon…

Oorvol skole, 40 km vêr

Die plasing van leerlinge deur die Departement van Onderwys het nuwe krisisse teweeggebring, wat ouers en leerlinge woedend laat. Gevalle is aangemeld van sekere skole in die Sentraal Transvaalse streek…

Poetin wys nuwe premier aan

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het kort nadat die Eerste Minister sy bedanking ingedien het, bekend gemaak dat Mikhail Mishustin aangestel is as premier. Mishustin het geen politieke agtergrond of…

VSA: Nuwe missiel oortref Russe

’n Nuwe konsep van missiel ontwikkeling het gelei tot die vervaardiging van die wereld se gevaarlikste oorlog wapen. ’n Amerikaans ontwikkelde, uiters moderne skip wat toegerus word met die missiele,…

Harry and Meghan onwelkom in Kanada

Die Britse koningshuis se prins Harry en sy kleurling vrou, Meghan, kan nie in Kanada woon nie en sal beslis onwelkom wees, berig ’n Kanadese koerant, die “Globe and Mail”….

Noord-Korea hou virtuele geld konferensie

Die kommunistiese regering van Noord-Korea gaan gebuk onder die swaar sanksies wat deur die Verenigde Nasies en Amerika teen hom ingestel is. Nou wil Kim Jong-Un, leier van die land,…

Uittrede by EU sal feestelik wees

Die leier van die nasionalistiese Brexit Party, Nigel Farage, het sy debat uiteindelik gewen om ’n groot feesgeleentheid te hou voor die Britse Parlement om Brexit te vier. Van die…

Russiese parlement kry grote magte

President Vladimir Poetin het in die Russiese Parlement aangekondig dat meer mag aan die parlement toegedeel word met die voorgestelde Grondwet wysiging waaraan hy en die Eerste Minister gewerk het….

Russiese premier bedank

Die Russiese Eerste Minister, Dmitry Medvedev, het sy bedanking ingedien by President Vladimir Poetin, wat allerweë in die land as ’n verrassing en onverwagte stap gesien word. Die bedanking kom…

rolex replicas for sale