ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 16, 2020

Noord-Transvaal sluit talle skole

Minstens nege skole in Noord-Transvaal se deure word gesluit weens die swak prestasies wat gelewer is onder die 2019 matriek uitslae. Die skole het vanjaar geen matrikulant opgelewer wat die…

Old Mutual wen appèl teen Moyo

Die versekeringsmaatskappy, Old Mutual, is nou vry om ’n nuwe Hoof Uitvoerende Beampte aan te stel nadat die maatskappy ’n oorwinning in die Hooggeregshof behaal het teen die vorige uitvoerende…

Nuusflitse

Brandstof op en af Die 95 Oktaan brandstof kan  met 8 sent daal terwyl 93 oktaan met 1 sent kan styg en diesel met 13 sent styg in die eerste…

Honderde wapens kom uit lokasies

Alhoewel die Minister van Polisie, Bheki Cele, dit nie prominent gese het nie, het dit bekend geword dat die grootste aantal onwettige wapens ingehandig word deur mense uit lokasies en…

Eskom dalk ANC se ondergang

Die optrede van hooggeplaastes in Eskom kan moontlik lei tot die ondergang van die ANC regering, sê politieke ontleders. Druk is aan die toeneem op die regerende ANC regime vanuit…

Oud-burgemeester weer in hof

Die voormalige burgemeester in die eThekwini (VDB-Vereeniging) gebied is eersdaags weer in die hof, weens bedrog, geldwassery en korrupsie. Zandile Gumede word daarvan aangekla dat hy betrokke is by ’n…

Staatskaping ondersoek begin vrotsig

     Die Zondo Kommissie se ondersoek na Staatskaping het op ’n vals noot weggespring vanjaar, en Jacob Zuma, het as hoof ontwrigter die note gedruk. Zuma het die Zondo Kommissie…

Geeneen moet wapens besit

Die ANC se Minister van Polisie, Bheki Cele, reken hy gaan sy stryd voortsit om Suid-Afrika ’n wapen vrye land te maak. Cele sê geen persoon in die land behoort…

Die “brekers” vernietig die land

Nog ’n skool gaan op in vlamme wat deur die land se “brekers” veroorsaak is, wat die aantal skole wat vir swartes bedoel is, verder verminder. Die skool, geleë in…

Ebola virus saai verwoesting

Die gevreesde, en hoog aansteeklike virus siekte, Ebola, is besig om sy vernietigende werk voort te sit in die noordelike dele van Afrika. Die virus het reeds meer as 3,000…

Twee missiele het Boeing getref

Veiligheidskameras het getoon dat twee van Iran se missiele die Boeing 737 van die Oekraïne getref het wat die dood van die 176 mense aan boord veroorsaak het. Intussen het…

Duitsers bou miljarde euro se skepe

Duitsland het die Nederlandse skeepswerf Damen ’n kontrak gegee vir die bou van vier ultra-moderne en multi-doel oorlogskepe. Die vier skepe sal Duitsland sowat $6.7 miljard uit die staatskas kos…

Kernverdrag: Johnson steun Trump plan

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het die week ’n beroep gedoen dat die VSA president, Donald Trump, se nuwe Kernverdrag vir Iran oorweeg word aangesien dit ’n werkbare oplossing…

Taiwan: Nog ’n terugslag vir Sjina

Die regering van Shanghai stad het erken dat die amptelike bande met die Tsjeggiese hoofstad Praag verbreek word. Dit volg nadat Praag se stadsbestuur besluit het om ’n ooreenkoms aan…

rolex replicas for sale