Daily Archives: January 15, 2020

GENADELIED IN DIE PSALMS.

Koning Dawid, wat sal die HERE antwoord? Wat het die HERE geantwoord? Psalm 103 vertel ons – ‘n Psalm van koning Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles…

Werkloosheid styg verder

Die Wallmart groep se Massmart afdeling het aangekondig dat hy sy onderpresterende sakesentrums se deure gaan sluit. Die Amerikaans beheerde sakereus se voorneme beteken dat sowat 1,500 werksgeleenthede verlore sal…

Die ANC se groot mislukking

Die regerende ANC het weereens ’n reuse mislukking gehad met sy feesgeleentheid om die108 ste bestaansjaar te vier in die Noord-Kaapse stad Kimberley. Die opkoms was uiters teleurstellend en die…

Zuma wil Staatskaping dagvaarding beveg

Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, wil al weer in die hof wees om sodoende die tronktralies te vermy, is die mening van verskeie kenners. Die Kommissie van Ondersoek…

Dalk word ANC-SAKP kabinet geskommel

Verskeie faktore kan lei tot ʼn moontlike besluit van Cyril Ramaphosa om as president sy kabinet te skommel ten einde van sekere elemente ontslae te raak wat in ander poste…

Nuusflitse

Kaapse pendelaars gestrand Wat geëindig het in 2019 word eenvoudig voortgesit in 2020.  Duisende Kaapse pendelaars is steeds gestrand met Metrospoor se sentrale lyn en die MyCityN2 busdiens wat steeds…

Eskom arrogansie maak SA woedend

Suid-Afrikaners het in woede uitgebars oor die jongste arrogante uitlating van Eskom oor beurtkrag in die land, en sommige nyweraars oorweeg dit om finaal hulle ankers te lig. Eskom se…

Protes verhoog in Iran oor vliegtuigongeluk

Amerikaanse en Irakse soldate kon agt uur voordat die Irannese missiel hulle basis getref het, die gebied ontruim en daarmee geen lewensverliese gelei nie. Kort nadat die Irannese weermag ’n…

Kataloniërs fnuik Spaanse Howe

Twee van die separatiste leiers uit Katalonië, Carles Puigdemont en Antoni Comin, is ingehuldig as lede van die Europese Parlement, en het daarmee die howe in Spanje gefnuik. Die twee…

Rammelende vulkaan sluit hoofstad

Skole, sakesentrums, staatsdiens kantore en ander instansies het rgoor die hele hoofstad van die Filippyne hulle deure gesluit uit vrees vir ’n massiewe vulkaniese uitbarsting terwyl swaar rook en as…

Britse koningshuis in krisis

Die Britse koningshuis verkeer in ’n krisis wat die 93-jarige koningin Elisabeth genoop het om ’n familie vergadering te belê waarby haar 71-jarige seun, prins Charles ook teenwoordig sal wees….

Taiwan herkies sy president

Die vroulike president van Taiwan het die presidents-verkiesing gemaklik gewen te midde van Sjina se pogings om in te meng in die veldtog en steun gewerf het vir een van…

Eise teen Iran stroom in

Die president van die Oekraine was die eerste persoon wat eise gestel het teen die regering van Iran nadat die land erken het dat hy verantwoordelik is vir die afvuur…

Iran sing nuwe deuntjie

Kort nadat die VSA aangekondig het dat hy nog swaarder sanksies instel teen nywerhede in Iran, het die Eerste Minister van die land erken dat die Boeing van die Oekraïne…