ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: January 14, 2020

Mboweni se een-staat droom

Dit wil lyk asof Tito Mboweni die spoor heeltemal byster geraak het. Hy het op sosiale media ʼn  verklaring uitgereik waarin hy sê dat Lesotho sy grense moet oopstel om…

Afrikaner “mentaliteit”

Dit is verstommend om te luister na volksgenote as dit gaan oor werkskepping en die toestand waarin die land tans verkeer.  Verstommend weens die oproepe om werk te skep vir…

Nuusflitse

 Malema dreig om sirkus te ontwrig Die heethoof, Julius Malema, het Ramaphosa gedreig dat sy party die verrigtinge tydens die president se staatsrede sal ontwrig indien hy nie ontslae raak…

Uit my Kuierkombuis

Na al die lekker eet van die afgelope Desember vakansie,   probeer ons dit bietjie rustiger vat agter die kospotte.  ‘n Resep wat ek graag nader trek,  word gemaak met ‘n…

Die OB veg teen Cyril

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het weer haar verslag oor Cyril Ramaphosa verdedig, en haar regsverteenwoordiger het ook hieroor kommentaar gelewer. Die OB se geveg met die ANC president handel…

Ethiopië nooi SA vir beleggings

President Cyril Ramaphosa, is deur die Eerste Minister van Ethiopië genooi om in sy land te kom belê waar ’n realistiese groeikoers gehandhaaf word. Premier Abiy Ahmed het besoek afgelê…

Luislang geniet boerbok maaltyd

’n Deskundige op die gebied van die luislang se hulp is ingeroep nadat die 4,6 meter lange slang naby ’n swart woonbuurt by Ladysmith gevind is. Die slang het reeds…

Eskom beoog “permanente” beurtkrag

Die Suid-Afrikaanse kragvoorsiener het blykbaar ’n paar nuwe idees wat elektrisiteit voorsiening betref, en die een plan is meer omstrede en onaanvaarbaar as die tweede plan. Die Eskom plan om…

Ouers bekommerd oor toekoms

Die ouers van die 2019 matrikulante is erg bekommerd oor die toekoms wat hulle kinders nou tegemoetgaan. In ’n onafhanklike meningsopname het 15% van die deelnemende ouers gesê hulle is…

Cyril onttrek by ANC feesvierings

Die ANC president het die eerbare weg gevolg en hom onttrek van die feesvieringe van die party se 108 ste bestaansjaar. Dit volg waarskynlik nadat die ANC die ongehoorde ding…

Brande verwoes 10 miljoen hektaar

Australiese bosbrande het reeds 10,4 miljoen hektaar verwoes, wat nagenoeg 103,000 vierkante kilometer beslaan, en is gelykstaande aan die oppervlakte van die hele Suid-Korea. Die brande wat nou vir vier…

Afrika asielsoekers na Noorweë

Noorweë het ingestem om sowat 600 asielsoekers uit Afrika te help, en wil daarmee probeer om die invloei van asielsoekers wat oor die Mediterreense See kom, te versprei. Die 600…

Westerse rederye vermy Iran

Die Duitse lugredery Lufthansa is die eerste redery in Europa wat besluit het om nuwe roetes te volg en nie langer oor die gevaar sone, Iran, te volg nie. Kort…

Nuwe en swaar sanksies tref Iran

Washington het die naweek aangekondig dat nuwe, en veel swaarder sanksies, teen Iran ingestel word teen maatskappye wat betrokke is by die konstruksies en vervaardiging sektore. Die Amerikaanse Minister van…

Vroeë verkiesing in Roemenië

Die Eerste Minister van Roemenië, Ludovic Orban, het die afgelope naweek in ’n verklaring gesê hy sal probeer om die jare lange politieke onstabiliteit uit die weg te ruim met…

Kommer oor VSA-Iran konflik

Die Shi’ite Moslem in Irak het hom nou ook by sy buurland Iran geskaar en die VSA se optrede om die top offisier te dood, ten sterkste te veroordeel. Die…

Australiese bosbrande – duisende moet vlug

Die owerheid in Australië het sowat 250,000 mense beveel om dringend hulle huise te verlaat om te voorkom dat hulle saam met huise en eiendom, in vlamme verteer word. Die…

rolex replicas for sale