Daily Archives: January 13, 2020

Nog ʼn ambassadeur teruggeroep

Die Suid Afrikaanse ambassadeur in Italië, Shirish Soni, is teruggeroep nadat hy skuldig bevind is aan finansiële onreëlmatighede en wanvoorstelling van akademiese kwalifikasies.   Hy word verder beskuldig van seksuele teistering…

Opmerkings

Ramaphosa vs David Mabuza Politieke kenners waarsku dat David Mabuza tans besig is om die Zuma faksie te mobiliseer om sy politieke toekoms te verseker. Mabuza is voor en sedert…

St 7 Sertifikaat bykans amptelik

Cyril Ramaphosa het die voorgestelde onderwys beleid goedgekeur wat voorsiening maak vir leerders om skool op graad 9 vlak te verlaat.  Die skuif sal leerders in staat stel om ’n…

Afrikaner Selfbeskikking Party geloods

Die welbekende nasionalistiese party, Front Nasionaal (Suid-Afrika) het Vrydagnag 10 Januarie 2020 op ʼn buitengewone Nasionale Kongres besluit om sy naam te verander na Afrikaner Selfbeskikking Party. Die party blameer…

2020 – Boodskap van die Calvinistiese Alliansie

Die nuwe jaar is byna ’n week oud – en die nuus en gebeure voorspel ’n jaar wat baie kan laat terugdeins in kommer. Ons beleef vandag benoudheid en stryd…

Eskom voorsitter, Mabuza, bedank

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het die naweek bevestig dat die Eskom voorsitter, Jabu Mabuza, sy bedanking ingehandig het. Die presidensie sê Mabuza het sy verskoning aangebied vir Eskom…

Meer as ‘n halfmiljoen studente vra geldelike hulp

Sowat 543,268 studente het vir die eerste keer aansoek gedoen vir geldelike bystand by NSFAS (National Student Financial Aid Scheme) vir die jaar 2020.  Volgens bronne het die Departemente van…

Matriek uitslae: Die mite

Daar is met groot basuin geklank aangekondig dat die matriekuitslae van 2019 verbeter het tot bykans 80%. Dit beteken egter  dat bykans 165,000 kandidate die eksamen gedruip het.  Wat so…

Perspektief: Blanke bevoorregting?

Die liberaal-humanistiese dampkring etiketteer graag hul opponente, noodwendig omdat hul standpunte gebrekkig en onverdedigbaar is; wêreldwyd word volktrots (insiggewend meer algemeen onder die Christelik-gereformeerde Westerling) toenemend afbrekend na verwys as…

Vakbonde wil onafhanklike skole verbied

Cosas (Congress of SA Students) het ‘n beroep gedoen op die regering om die Onafhanklike Eksaminerings Raad se nasionale Senior Sertifikate te kanseleer.  Dit veroorsaak glo verdeelheid en versterk ongelykheid…

Nuusflitse

Pad Ongelukke Fonds se finansiële chaos Duisende pad ongelukke fonds slagoffers wag vir hul gelde nadat die Gauteng Hoë Hof ‘n beslissing gemaak het ten gunste van die slagoffers. Die…

Motor rubriek – Jeep Wrangler 3,6 AT Sahara

Wanneer daar na die geskiedenis van die kortwiel basis Jeep gekyk word, sien ‘n mens dat dit ‘n geskiedenis is wat gedurende 1941 begin het. Hierdie voertuig het vir homself …

Slegte afskop in 2020

Die redaksie van Die Vryburger het met ’n gesukkel afgeskop in 2020, danksy die swak diens van ’n diensverskaffer, en daarmee saam die uiters bedenklike optrede van Eskom wat aanvanklik…

SA het derderangse weermag

Dit wil al meer lyk asof Suid-Afrika oor ’n derderangse weermag beskik, en sy soldate is nie net swak opgelei in oorlogvoering nie, hulle beskik ook oor ’n aantal skelms…

Lesers, neem kennis!

Die redaksie van Die Vryburger wil lesers daarop wys dat die ongereelde plasing van nuus hoofsaaklik toegeskryf word aan Eskom se swak dienslewering. Die kragonderbrekings met beurtkrag veroorsaak ook dat…

So word SA belieg

Dit is nie net die ANC se president wat in di buiteland en in die parlement gelieg het nie, maar ook ’n ander liegstorie verder gedra. Eskom het gesê hy…

Boeing stort neer – sabotasie vermoed

Die Boeing 737-800 van die Oekraïne wat iewers in Iran neergestort het, se 176 passasiers en lugvaartpersoneel het almal omgekom. Aanvanklik is gevind da die vliegtuig engine probleme ontwikkel het,…