Daily Archives: January 10, 2020

BCVO SE MATRIKULANTE VAN 2019 BEHAAL 98 %

Die CVO kandidate van 2019 het ʼn slaagsyfer van 98 % behaal in die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se Nasionale Seniorsertifikaat eksamen behaal. Dit is ʼn verbetering van 4 % op…

Nuusflitse

Eskom “mislei” Ramaphosa Na Ramaphosa met groot bravade in Desember aangekondig het dtr daar geen krag onderbrekings sal wees voor 17 Januarie 2020 nie,  skamel die ANC nou rond om…

Die Vryburger – Uitgawe Maandag 12 Jan.2020

Die Vryburger se berigte sal Maandag geplaas word sonder die gebruiklike foto daarby. Die finale reëlings met die diensverskaffer word dan getref, en die voorlopige diens word data spaarsaam gebruik,…

Iran sal gepaste vergelding toepas

Iran sal gepaste teenmaatreëls as vergelding toepas vir die dood van Majoor-Generaal Qassem Soleimani wat die top bevelvoerder in die elite Quds Mag was. Dit was die raksie van die…

Reaksie oor Qassem Soleimani se dood

Die Vryburger bied hiermee verkorte reaksies uit verskillende lande en leiers wat gereageer het op die Amerikaanse aanval wat die Majoor-Generaal Qassem Soleimani van Iran se dood veroorsaak het. Qassem…

Oproep tot gebed vir Australië

Lesers van Die Vryburger het versoek dat ’n dringende oproep gedoen word tot die lesers om die Australiese bevolking op te dra aan ons Hemelse Vader. Benewens die talle sterftes…

Beurtkrag is SA se voorland

Die groot aantal kragsentrales se toerusting wat in ’n swak toestand is, tesame met die hoë volume “onbeplande onderhoud” wat gedoen word, sal Suid-Afrika eersdaags weer onderwerp word aan die…

Honderde stroom in van Zimbabwe

Honderde onwettige immigrante stroom na Suid-Afrika, en die stukkende grensheinings by die Limpopo rivier maak dit soveel makliker om die grens oor te steek. Waarnemers het vasgestel dat 16 onwettige…

Die strande van Durban oorbevolk

Asof honderde mense hulle jaarlikse see-bad moet hou, het Durban weer, soos in die verlede, ’n massa mense op sy strande gehad. Alhoewel berekenings nog gedoen word, wil dit lyk…

Padsterftes bly veels te hoog

Die ANC se Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sal eers op 23 Januarie die amptelike syfers bekendmaak van padongelukke gedurende die Desember vakansietydperk. Intussen word nog talle ongelukke daagliks aangemeld,…

Motor rubriek – Mazda CX-5 2.2 De Akera AWD Auto

Mazda produkte was nog altyd een van my persoonlike voorkeure. Van die vroegste jare af, wanneer die geleentheid dit voorgedoen het, is dit geneem of vir ‘n toetsrit of sommer…

Dreigende oorlog hang oor Iran

Die dood van ’n Amerikaanse kontrakteur wat in Irak gedood is, was die eerste vonk wat aanleiding tot groter aanvalle gelei het toe die Amerikaanse president beveel het dat ’n…

Australiese soldate red vlugtende inwoners

Die Australiese Vlootsoldate is ingespan om Vrydag meer as 4,000 mense wat gestand was op die seekant in die ooste van die land, te red na hulle reeds twee dae…

Puigdemont nou ’n vry man

’n Regter in België het die arrestasie bevel teen die Spaanse separatiste leier, Carles Puigdmont, ongeldig verklaar, sowel as sy mede separatiste leier wat ook in Belgie woonagtig is. Die…

VSA magte dood senior militaris

Die Amerikaanse magte het die Irannese Majoor-Generaal Qassem Soleimani, wat hoof is van die elite Quds Mag is, in ’n lugaanval gedood. Die Quds Mag se hoof word beskou as…

Katalonies separatiste in Spaanse regering

Kataloniese separatiste se politieke party het ’n ooreenkoms aangegaan met die minderheidsregering van die Spaanse Sosialiste om deel te vorm van ’n nuwe koalisie regering. Die separatiste van Katalonië is…

Indonesië oorweeg wolk bespuiting

Die owerheid van Indonesië het oorweeg om te voorkom dat nog meer reën die vloed geteisterde landstreek verder oorspoel, ’n wolke bespuiting toe te pas wat die reën sal laat…

Turkye speel met vuur in Libië

Die besluit van Turkye om van sy soldate na die burgeroorlog geteisterde Libië te stuur, is deur verskeie lande skerp gekritiseer en sê die Turkse regering speel met vuur. Die…